Elsenburg-studente deur betogers aangerand
AfriForum Jeug het vandag ’n video bekend gemaak wat wys hoe studente van die Elsenburg-landboukollege deur betogende studente en lede van die EFF met swepe…
AfriForum Jeug het vandag ’n video bekend gemaak wat wys hoe studente van die Elsenburg-landboukollege deur betogende studente en lede van die EFF met swepe…
Alle klasse by die Elsenburg-landboukollege is tot verdere kennisgewing opgeskort nadat studente dit gister vir die soveelste keer ontwrig het. EFF-lede wat met minibusse aangery…
AfriForum Jeug het met skok kennis geneem van ʼn gewelddadige protesoptog vanmiddag op die Potchefstroom-kampus van die Noordwes-Universiteit.
Honderde studente van die Elsenburg Landbou-opleidingsinstituut het vandag ʼn optog gehou waartydens ʼn memorandum aan die instituut se bestuur oorhandig is. Dit volg nadat die…
AfriForum Jeug het vandag verneem dat ʼn groep studente weereens onwettig op Elsenburg Landboukollege se kampus betoog het. Klasse is ontwrig en studente is hul…
Die departement van landbou, bosbou en visserye is oneerlik en oningelig rakende hulle voorgestelde taalbeleid vir die Grootfontein-landboukollege in Middelburg in die Oos-Kaap.
AfriForum Jeug is verheug oor die besluit dat alle onderrig by Elsenburg-landboukollege nie slegs in Engels sal plaasvind soos vroeër die week aangekondig is nie….
Die balju het aan die Universiteit van die Vrystaat (UV) en prof. Jonathan Jansen se deur geklop met ʼn dagvaarding van meer as R6 miljoen. Dít,…
AfriForum Jeug het die Gautengse LUR vir onderwys, Panyaza Lesufi, en ander politici en politieke partye wat ‘n skooluitstappie van die Curro skool in Roodeplaat…
AfriForum Jeug het nie Jeugdag saam met die res van Suid-Afrika se jongmense gevier nie, maar het begin om self ʼn beter toekoms te skep….
End of content
End of content
"*" indicates required fields