AfriForum Jeug verkry dringende interdik teen US
Die Wes-Kaapse hooggeregshof het vandag βn tussentydse interdik toegestaan waarkragtens die Universiteit van Stellenbosch (US) beveel word om sy taalbeleid β wat breedweg vir gelykberegtiging…
Die Wes-Kaapse hooggeregshof het vandag βn tussentydse interdik toegestaan waarkragtens die Universiteit van Stellenbosch (US) beveel word om sy taalbeleid β wat breedweg vir gelykberegtiging…
AfriForum Jeug eis optrede deur die Universiteit van Stellenbosch (US) se bestuurΒ nadat βn optog wat gister deur OpenStellenbosch op die US se kampus gereΓ«l…
AfriForum Tuks het die Universiteit van Pretoria (UP) skriftelik versoek om die nodige maatreΓ«ls in plek te stel om die EFF se betoging mΓ΄re (10…
AfriForum Jeug is ongelukkig oor die besluit wat deur prof. Cheryl de la Rey, die rektor en visekanselier van die Universiteit van Pretoria (UP), en…
AfriForum Jeug het βn volledige verslag opgestel waarin studente wat die afgelope weke op die Bloemfontein-kampus van die Universiteit van die Vrystaat (UV) deur geweld…
AfriForum het die senaat en bestuur van die Universiteit van die Vrystaat (UV) in regskrywes gewaarsku dat indien daar voortgegaan word met stappe om Afrikaans…
AfriForum Tuks het βn skrywe aan die Universiteit van Pretoria gerig waarin hulle aandui dat die universiteit geen module strydig met die taalbeleid mag aanbied…
AfriForum Jeug het gister Ε dringende aansoek beteken op die Universiteit van Stellenbosch om Ε interdik te verkry om die universiteit te dwing om sy…
AfriForum Jeug het vandag βn klag van aanranding en aanhitsing tot geweld teen mnr. Johan Pienaar en ene me. Mnqundu Wam by die Brooklyn Polisiestasie…
Die Universiteit van Stellenbosch het hom vandag uitgespreek teen studente wat deur AfriForum Jeug genooi is om 12:00 by die J.H. Marais-standbeeld op kampus vir…
End of content
End of content