’n Feniks uit die as- die invloed van die Anglo-Boereoorlog op die Afrikaner
Jandré du Plessis se meningstuk was derde in AfriForum Jeug se meningstukkompetisie, Tel op jou pen en wen! Selfs honderd-drie-en-twintig-jaar later hou geen historiese gebeurtenis…