TrauMATIESE besluit deur US geneem
AfriForum Jeug het vandag ʼn leë doodskis aan die raad van die Universiteit Stellenbosch (US) oorhandig en daarna ʼn fakkel aangesteek as simboliese gebaar om…
AfriForum Jeug het vandag ʼn leë doodskis aan die raad van die Universiteit Stellenbosch (US) oorhandig en daarna ʼn fakkel aangesteek as simboliese gebaar om…
In die regsaak van AfriForum, AfriForum Jeug en Solidariteit teen die Universiteit van die Vrystaat (UV) wat vandag in die hooggeregshof in Bloemfontein aangehoor is,…
Die Universiteit van Pretoria (UP) het verskeie Afrikaanse groepe toegang verbied tot die taalbeleid-lekgotla (bosberaad) wat op 28 Mei 2016 plaasvind.
As Tuks-studente, personeel en alumni nie nou opstaan nie, is Afrikaans se dae op Tukkies getel.
Regter Kate Savage het vandag in die Kaapse hooggeregshof die dringende tussentydse interdik wat AfriForum Jeug op 11 Maart 2016 teen die Universiteit van Stellenbosch…
AfriForum Jeug het die Universiteit van Pretoria (UP) vandag skriftelik versoek om sekuriteit op die kampus op te skerp en wéér maatreëls in plek te…
EFF-studenteleiers het gisteraand ʼn AfriForum Jeug-verfaksie by die Universiteit van Pretoria (UP) ontwrig, waarna kampussekuriteit moes ingryp. Hierdie aksie is gereël om studente bewus te…
As deel van AfriForum Jeug se nasionale veldtog om Afrikaans as onderrigtaal aan universiteite te behou, het dié jeugorganisasie ’n kompetisie geloods waar vier studente…
AfriForum Jeug se Maties-tak dien vandag bykomende kommentaar by die ondersoekkomitee in wat deur prof. Wim de Villiers, die rektor en visie-kanselier van die Universiteit…
AfriForum Jeug het ʼn aanlynpeiling begin om vir Kovsie-studente ʼn platform te bied om hul mening te lug oor die Universiteit van die Vrystaat (UV)…
End of content
End of content
"*" indicates required fields