UP-taalbeleid: Finansies speel geen rol
Volgens ’n verslag wat deur die onafhanklike transformasiepaneel van die raad van die Universiteit van Pretoria (UP) saamgestel is, kan die argument nie gevoer word…
Volgens ’n verslag wat deur die onafhanklike transformasiepaneel van die raad van die Universiteit van Pretoria (UP) saamgestel is, kan die argument nie gevoer word…
AfriForum Jeug het ʼn beurs- en studiefonds gestig ten bate van Afrikaans en studente wat in dié taal wil studeer. Donateurs en alumni wat ʼn…
AfriForum Jeug Tuks het vandag ʼn doodskis op die kampus van die Universiteit van Pretoria (UP) gedra en daarna ʼn fakkel aangesteek as simboliese gebaar…
AfriForum Jeug het vandag ʼn leë doodskis aan die raad van die Universiteit Stellenbosch (US) oorhandig en daarna ʼn fakkel aangesteek as simboliese gebaar om…
In die regsaak van AfriForum, AfriForum Jeug en Solidariteit teen die Universiteit van die Vrystaat (UV) wat vandag in die hooggeregshof in Bloemfontein aangehoor is,…
AfriForum Jeug het vandag ’n memorandum aan die kantoor van dr. Blade Nzimande, minister van hoër onderwys en opleiding, oorhandig waarin hulle hom daarop wys…
Die Universiteit van Pretoria (UP) het verskeie Afrikaanse groepe toegang verbied tot die taalbeleid-lekgotla (bosberaad) wat op 28 Mei 2016 plaasvind.
AfriForum Jeug is van mening dat indien die Universiteit van Pretoria (UP) sou besluit om ʼn eentalige Engelse universiteit te word, dit tot ernstige finansiële…
As Tuks-studente, personeel en alumni nie nou opstaan nie, is Afrikaans se dae op Tukkies getel.
Regter Kate Savage het vandag in die Kaapse hooggeregshof die dringende tussentydse interdik wat AfriForum Jeug op 11 Maart 2016 teen die Universiteit van Stellenbosch…
End of content
End of content
jeug@afriforum.co.za
086 10 200 30
Unionlaan 58, Kloofsig,
Centurion
© AfriForum. Alle regte voorbehou.
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing
AfriForum Jeug © 2022 AfriForum
Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.
Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.