Skip to content
AfriForum Jeug
  • Tuisblad
  • Wie is ons?
  • Raak betrokkeExpand
    • Kampusse en takke
    • Sluit aan
  • Nuus
  • Aksies
  • Byeenkomste
  • Kernstandpunte
  • Kontak ons
Sluit aan
  • English
AfriForum Jeug

Nuus

Sluit aan Kernstandpunte

Bestuur swyg steeds oor gebrek aan veiligheid by TUKS

11/10/2024
Die AfriForum Jeug studentevereniging aan die Universiteit van Pretoria (UP) doen ’n dringende beroep op die universiteitsbestuur om die veiligheid…
Lees meer Bestuur swyg steeds oor gebrek aan veiligheid by TUKS

AfriForum Jeug-takke woeker met skoonmaak- en omgee-aksies

09/10/2024
AfriForum Jeug se takke het verskeie aksies gedurende die laaste twee weke van September aangepak om hul dorpe skoon te…
Lees meer AfriForum Jeug-takke woeker met skoonmaak- en omgee-aksies

Vandag se jeug, mΓ΄re se leiers – sΓ³ help AfriForum hul vorm

09/10/2024
AfriForum Jeug het op 3 Oktober in samewerking met AfriForum se afdeling vir Jeugleierskap en Ontwikkeling ’n leierskapsontwikkelingssessie aan gr…
Lees meer Vandag se jeug, mΓ΄re se leiers – sΓ³ help AfriForum hul vorm

Papiere, koshouers, plastiekbottels tydens skoonmaakprojek opgetel

07/10/2024
Die AfriForum Jeug-tak in Hessekwa het in September twee baie suksesvolle skoonmaakprojekte gehou waartydens sowat 45 sakke vullis eindelik verwyder…
Lees meer Papiere, koshouers, plastiekbottels tydens skoonmaakprojek opgetel

Moenie Maties se SR-kandidaat vir wolwe gooi nie, eis AfriForum Jeug

25/09/2024
AfriForum Jeug doen ’n beroep op die Universiteit Stellenbosch (US) om Jolene le Roux nie vir die wolwe te gooi…
Lees meer Moenie Maties se SR-kandidaat vir wolwe gooi nie, eis AfriForum Jeug

AfriForum Jeug-lid beklink oorwinning in TUKS se SR-verkiesing ten spyte van smeerveldtog

25/09/2024
’n Finalejaarregstudent aan die Universiteit van Pretoria (UP) is pas as die nuwe sekretaris van Tuks se Studenteraad (SR) aangewys…
Lees meer AfriForum Jeug-lid beklink oorwinning in TUKS se SR-verkiesing ten spyte van smeerveldtog

AfriForum Jeug beklink oorwinning nΓ‘ US klagtes teen pro-Afrikaanse SR-kandidaat van die hand wys

06/09/2024
’n Oorwinning vir Afrikaans Γ©n studente se reg tot vrye, demokratiese en deursigtige Studenteraadsverkiesings (SR-verkiesings). DΓ­t is hoe AfriForum Jeug…
Lees meer AfriForum Jeug beklink oorwinning nΓ‘ US klagtes teen pro-Afrikaanse SR-kandidaat van die hand wys

AfriForum Jeug neem standpunt in oor nuwe aantygings in kontroversie oor SR-verkiesings by Maties

03/09/2024
Nuwe verwikkelinge in die voortslepende kontroversie rakende die Studenteraadsverkiesing (SR-verkiesing) by die Universiteit Stellenbosch (US) het AfriForum Jeug genoop om…
Lees meer AfriForum Jeug neem standpunt in oor nuwe aantygings in kontroversie oor SR-verkiesings by Maties

AfriForum Jeug gee regspan opdrag om namens groep Afrikaanse Maties op te tree nΓ‘ herrie om SR-verkiesing losbars

30/08/2024
Pogings om Afrikaans selfs verder te verdring by die Universiteit Stellenbosch (US) het volgens AfriForum Jeug vandeesweek nuwe hoogtes bereik…
Lees meer AfriForum Jeug gee regspan opdrag om namens groep Afrikaanse Maties op te tree nΓ‘ herrie om SR-verkiesing losbars

AfriForum Jeug se George-tak toets Witelsrivier

12/08/2024
AfriForum Jeug se George-tak het op 3 Augustus ’n mini SASS-riviertoets in die bolope van die Witelsrivier uitgevoer. Die mini…
Lees meer AfriForum Jeug se George-tak toets Witelsrivier

Ywerige jongmense rol self moue op tydens AfriForum Jeug-mentorskapweek

09/07/2024
Kry veiligheidsopleiding; leer van herwinning, woordvoerderwerk en vele meer! Nege Afrikaanse studente het vandag (9 Julie) moue opgerol en in…
Lees meer Ywerige jongmense rol self moue op tydens AfriForum Jeug-mentorskapweek

Van reptiele tot potjiekoskompetisie by die Brits-Jeugfees

04/07/2024
AfriForum Jeug se Brits-tak beplan om volgende jaar nΓ³g ’n Jeugfees te hou nΓ‘ die sukses van vanjaar se fees…
Lees meer Van reptiele tot potjiekoskompetisie by die Brits-Jeugfees

Posts pagination

Previous Page 1 … 3 4 5 6 7 8 9 … 13 Next Page
Wees deel van die verskil en sluit aan by jou naas Wees deel van die verskil en sluit aan by jou naaste tak! ✨

#VonkVoort #OnsSalSelf #DieJeugVanVandag”
POV: Jy was by 2026 se Jeug kongres🫡🏼😁 Jeug-kongr POV: Jy was by 2026 se Jeug kongres🫡🏼😁

Jeug-kongres 2026

Hierdie foto's wys presies hoe lekker en insiggewend die drie dae was! Hier is 'n paar hoogtepunte:

🀝Bande wat tussen die verskillende takke versterk is
🦺 #OnsSalSelf-aksie om en by @hsoosmoot
🍻Cantus

Wat was jou gunstelinghoogtepunt van die kongres?

#vonkvoort #JeugKongres2026 #Cantus
Vonke het gespat by die Tuks-tak se pikkelpret-aks Vonke het gespat by die Tuks-tak se pikkelpret-aksie. ✨
’n Aand vol energie, epiese puntestryde en gees!
Baie dankie @belgravetennisclub vir julle uitstekende diens.πŸ™‹πŸΌβ€β™€οΈ

#DieJeugVanVandag #BeweegJouJeug #Tuks
Tuks-Pikkelbal-PRET πŸ“πŸŽΎπŸ» πŸ“ Kry jou spanmaats byme Tuks-Pikkelbal-PRET 
πŸ“πŸŽΎπŸ»

πŸ“ Kry jou spanmaats bymekaar! 
πŸ“ Kry jou ondersteuners bymekaar!
πŸ“ Bring almal en kom geniet ’n paar drankies en staan ’n kans om met lekker pryse en spogregte weg te loop! πŸ†

πŸ“…  Dinsdag, 24 Maart 
πŸ“  Belgrave-tennisklub 
⏰  17:30

*Wat moet jy doen?*
Vul die inskrywingskakel in ons bio in πŸ˜‰

#SipEnServe #PicklePRET #VonkVoort #BeweegJouJeug
Veiligheid 101 πŸ₯·πŸ€πŸš© Te danke aan AfriForum Jeug se Veiligheid 101 πŸ₯·πŸ€πŸš©

Te danke aan AfriForum Jeug se Maties-tak, Stop Trafficking of People en Helpende Hand se Wes-Kaap-tak is ons Maties-studente bewus, paraat en veilig!
Wes-Kaap se Toekomsskeppers πŸŽ“πŸ“–πŸ–ŠπŸ₯³ Nog 'n lekker To Wes-Kaap se Toekomsskeppers πŸŽ“πŸ“–πŸ–ŠπŸ₯³

Nog 'n lekker Toekomsskepper-sessie saam met die leiers van @bellville_hs, @df.akademie en @parelvallei.

Daar was lekker kos, goeie geselskap en nog beter leierskapsontwikkeling. Ons sien uit na die volgende een!

#VonkVoort
#DieJeugVanVandag
#BeweegJouJeug
#Hoopskepper
Die tyd is nΓ³ΓΊ, AfriForum Jeug se Rustenburg-tak! Die tyd is nΓ³ΓΊ, AfriForum Jeug se Rustenburg-tak! 

Ons begin Saterdag 21 Maart op 'n hoΓ« noot! Kom rol jou moue op in die gemeenskap, want #OnsSalSelf! 
Kom verkeer daarna sosiaal met 'n padelraket in die een hand en 'n worsbroodjie in die ander. πŸ₯ŽπŸŒ­

Ons sien jou daar! 🫡🏼😁
#OnsSalSelf #RustenburgJeug #Padel
Kovsies het omtrent laat waai met hulle pizza-en-p Kovsies het omtrent laat waai met hulle pizza-en-padel-aksie πŸ•πŸ₯ŽπŸ”₯. Baie energie ⚑️, geesdrif 😎 en mededinging!πŸ†

Dankie aan @padelworx vir die suksesvolle aand en topdiens.

#VonkVoort #Padel #FeiteWen

Kontakbesonderhede

  • jeug@afriforum.co.za
  • 086 10 200 30
  • Unionlaan 58, Kloofsig,
    Centurion

Volg ons op

  • Facebook
  • Instagram
  • TikTok
  • WhatsApp
  • X
  • YouTube
Sluit aan
  • Tuisblad
  • Wie is ons?
  • Raak betrokke
    • Kampusse en takke
    • Sluit aan
  • Nuus
  • Aksies
  • Byeenkomste
  • Kernstandpunte
  • Kontak ons
Facebook X Instagram TikTok YouTube
Sluit aan
  • English
Search