Was Jolene te Afrikaans vir die SR?
Waar is die demokrasie op die Maties-kampus? AfriForum Jeug het gister ’n dringende hofaansoek uitgereik teen die Universiteit Stellenbosch (US) by die Wes-Kaapse hooggeregshof om…
Waar is die demokrasie op die Maties-kampus? AfriForum Jeug het gister ’n dringende hofaansoek uitgereik teen die Universiteit Stellenbosch (US) by die Wes-Kaapse hooggeregshof om…
Hulle oortree verskeie reëls van die Universiteit en kom daarmee weg sonder gevolge. AfriForum Jeug het besluit om aksie te neem hierteen. Voeg jou stem…
Na afloop van vele insidente wat studente se veiligheid by openbare universiteite bedreig, het AfriForum Jeug ’n formele aansoek aan van die land se bekendste…
Jy kan saam met AfriForum-Jeug appelleer teen die skorsing van die student wat vir sy geloof opgestaan het.Teken jou appèl hier aan:
Die studenteregteorganisasie AfriForum Jeug sal aanhou druk op die Universiteit van Pretoria (UP) se bestuur plaas om die EFF Student Command van die UP (EFFSC…
Die UP het tot op hede versuim om te reageer op AfriForum Jeug se klagtes en dit blyk dus dat die UP die EFF se…
Die EFF op Tuks het met die afskop van die studenteraadverkiesing koshuisdames geïntimideer en geweld en rassespanning onder studente aangehits. Teken AfriForum Jeug se petisie…
Skryf ’n meningstuk van 600 woorde en jy staan ’n kans om een van dié pryse te wen: Skryf jou hart uit oor dié tema:…
Jy, as US-gegradueerde, is outomaties ’n lid van die US-konvokasie en kan jou stem laat tel om te keer dat ’n paar magsbeheptes die universiteitsbestuur…
Word jy verbied om Afrikaans by Tukkies te praat? Vertel asseblief vir ons hiervan – AfriForum Jeug is gereed om daarteen op te tree!
End of content
End of content
jeug@afriforum.co.za
086 10 200 30
Unionlaan 58, Kloofsig,
Centurion
© AfriForum. Alle regte voorbehou.
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing
AfriForum Jeug © 2022 AfriForum
Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.
Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.