NWU-Skorsing
| DeurAfriForum

Ek staan saam met Shaun!

Jy kan saam met AfriForum-Jeug appelleer teen die skorsing van die student wat vir sy geloof opgestaan het.
Teken jou appèl hier aan:

"*" indicates required fields

Beste NWU-bestuur

Die NWU het as deel van die oriënteringsprogram ’n LGBTQIA+-sessie geskeduleer,. Tydens die program moes 2024 se eerstejaars, HK-lede en verskeie ander studente na hierdie groep se standpunte luister en is nie die keuse gegun is om die lokaal te verlaat nie.

Shaun Christie – ’n student wat dapper genoeg was om op te staan vir dít waarin hy en talle ander studente glo – word egter geskors omdat hy ’n stem wou wees vir soveel ander studente wat te bang is vir die magsbeheptheid van die NWU-bestuur, wat enige student stilmaak indien hul teen ’n besluit van die bestuur opstaan.

Ons studente sal nie langer toelaat dat die narratiewe van die NWU-bestuur op hul afgedwing word nie. Ons staan saam met hierdie studente en versoek dat Shaun Christie se skorsing onmiddellik opgehef word.

Gee ons studente hul stemme terug!

Vul hierdie vorm hier onder in om die brief hier bo aan die NWU-bestuur te stuur.
Naam en van*