Studenteveildigheid-baniere_Afr
| DeurAfriForum

Is kampussekuriteitsmaatskappye se opdrag om die universiteit se eiendom te beskerm, of om die studente te beskerm?

Na afloop van vele insidente wat studente se veiligheid by openbare universiteite bedreig, het AfriForum Jeug ’n formele aansoek aan van die land se bekendste universiteite gerig. Dié aansoek versoek dié universiteite –  waar die meeste van AfriForum Jeug se lede studeer – om inligting aan die jeugorganisasie bekend te maak oor die mandaat wat hul onderskeie kampussekuriteitsmaatskappye het.

Help ons om volgehoue druk toe te pas! Teken ons petisie hier onder.

Naam en van(Required)