Tuks-kampus
| DeurAfriForum

Deregistreer die EFFSC UP en skors hul SR-kandidate!

Die EFF op Tuks het met die afskop van die studenteraadverkiesing koshuisdames geïntimideer en geweld en rassespanning onder studente aangehits.

Teken AfriForum Jeug se petisie wat by die universiteitsbestuur ingedien gaan word:

"*" indicates required fields

Naam en van*
Hiermee eis ek dat die EFF Student Command van Tuks (EFFSC UP) as studentevereniging gederegistreer word en dat daar deur die universiteit teen die skuldige studente opgetree word.