Stemdag 2026
Ons is bewus dat politieke verandering nie net deur ’n kruisie verander kan word nie, maar dit is deel van jou burgerlike verantwoordelikheid as ons…
Ons is bewus dat politieke verandering nie net deur ’n kruisie verander kan word nie, maar dit is deel van jou burgerlike verantwoordelikheid as ons…
AfriForum Jeug se leierskapprogram is ’n internskap van 10 maande wat jongmense toerus met kennis, leierskapvaardighede en praktiese blootstelling om ’n betekenisvolle rol in hul…
Skokkend! Nuwe e-toetse laat leerlinglisensie-uitslae met 30% daal.Toets vir leerlingrybewys laat kandidate tot 9 keer druip.Jy kan help om druk te plaas op Barbara Creecy,…
50 jaar later weier die jeug steeds om stil te bly. Ons glo dat vervallende infrastruktuur, watertekorte, rioolprobleme, slaggate, misdaad, werkloosheid en swak dienslewering nie…
Gradeer jou burgermeester hier:
Die huidige toestand van paaie rondom die Puk-kampus en omliggende studente-areas, gekenmerk deur ’n oormatige aantal slaggate, dui op ’n ernstige tekort aan effektiewe infrastruktuurinstandhouding….
AfriForum Jeug se internskapprogram is ontwerp om jong leiers toe te rus met die nodige kennis, vaardighede en praktiese ervaring om ’n verskil in hul…
Die NWU se besluit om nie die “Kill the Boer”-dreunsang op sy kampus te veroordeel nie, is in stryd met sy eie beleid en waardes….
Die NWU maak asof hulle deur die hof verbied is om die sing van “Kill the Boer” te kritiseer, of om hul eie reëls en…
Elke dag ry inwoners van Kovsies se Amelia Dameskoshuis en Veritas Manskoshuis in en uit by die hekke in Groenewaldstraat en durf die honderde slaggate…
End of content
End of content