AfriForum Jeug wen topposisies in Tukkies se VSR-verkiesing
AfriForum Jeug het pas aangekondig dat hulle topposisies in die VSR-verkiesing (Verteenwoordigende Studenteraad) van 17 Oktober by die Universiteit van Pretoria verower het. Dit sluit…
AfriForum Jeug het pas aangekondig dat hulle topposisies in die VSR-verkiesing (Verteenwoordigende Studenteraad) van 17 Oktober by die Universiteit van Pretoria verower het. Dit sluit…
Die Visiekanselier van die Universiteit van die Vrystaat (UV), prof. Jonathan Jansen, pleeg bedrog teen minderheidsgemeenskappe omdat hy juis steun verwerf het op die voorwendsel…
AfriForum Jeug is deur die sekuriteit van die Universiteit van Pretoria (UP) verbied om hulle veldtog teen rassklassifikasie voort te sit nadat die organisasie koffie…
“Ons sal hier bly sit totdat ons 10 000 name op ons petisie gekry het!” Dit is wat die AfriForum Jeuglede wat uit protes teen…
Lede van AfriForum Jeug gaan vir 5 dae in ‘n hok sit om die regering se ongebalanseerde regstellende aksiebeleid uit te beeld. Hierdie proteshok is…
AfriForum Jeug het die bekende “Tomstraat” (ook bekend as Steve Bikostraat) in Potchefstroom vandag opnuut ingehuldig as die amptelike en korrekte naam van die betrokke…
Die leierskap van AfriForum Jeug het die boek “Politics for Dummies” vandag aan die leierskap van die ANC Jeugliga by hulle kantore in Luthulihuis, Johannesburg,…
Studente van die Universiteit van Pretoria (UP) het vandag, onder leiding van AfriForum Jeug se Tukkietak, ʼn lentedagpiekniek op die kampus gehou om die Afrikaanswording…
AfriForum Jeug het vandag vreedsaam buite die Departement van Onderwys se kantore in Pretoria betoog teen wat bestempel is as die Departement se “growwe nalatigheid”…
AfriForum Jeug beplan om more dringend met die Departement van Onderwys in verbinding te tree nadat dit aan die lig gekom het dat vanjaar se…
End of content
End of content