AfriForum Jeug lΓͺ klag teen NWU-visekanselier
AfriForum Jeug het gister Ε formele klag gelΓͺ teen prof. Dan Kgwadi, visekanselier van die Noordwes-Universiteit, vir die aanhitsing van openbare geweld. Dit volg nadat…
AfriForum Jeug het gister Ε formele klag gelΓͺ teen prof. Dan Kgwadi, visekanselier van die Noordwes-Universiteit, vir die aanhitsing van openbare geweld. Dit volg nadat…
AfriForum Jeug neem met skok kennis van die uitlatings wat gemaak is deur prof. Dan Kgwadi, visekanselier van die Noordwes-Universiteit (NWU), tydens Ε studentevergadering van…
Studente van universiteite regoor Suid-Afrika het vandag die heining van die Bloedrivier-erfenisgebied in KwaZulu-Natal oorgeverf. DiΓ© heining is Ε uitbeelding van die Ossewa-laer wat sowat…
AfriForum Jeug het met kommer kennis geneem van die besluit van die Universiteit van Stellenbosch (US) se Raad tydens hulle Raadsvergadering op 28Β September om nie…
AfriForum Jeug het vandag βn Nasionale Voorkomingsplan vir kampusse regoor Suid-Afrika bekendgestel. Hierdie plan kom na geweld verlede week by die Elsenburg Landboukollege in Stellenbosch…
AfriForum Jeug het vandag βn video bekend gemaak wat wys hoe studente van die Elsenburg-landboukollege deur betogende studente en lede van die EFF met swepe…
Alle klasse by die Elsenburg-landboukollege is tot verdere kennisgewing opgeskort nadat studente dit gister vir die soveelste keer ontwrig het. EFF-lede wat met minibusse aangery…
AfriForum Jeug het met skok kennis geneem van Ε gewelddadige protesoptog vanmiddag op die Potchefstroom-kampus van die Noordwes-Universiteit.
Honderde studente van die Elsenburg Landbou-opleidingsinstituut het vandag Ε optog gehou waartydens Ε memorandum aan die instituut se bestuur oorhandig is. Dit volg nadat die…
AfriForum Jeug het vandag verneem dat Ε groep studente weereens onwettig op Elsenburg Landboukollege se kampus betoog het. Klasse is ontwrig en studente is hul…
End of content
End of content