Afrikaans by UP wéér in spervuur; studente het die reg om hulself te verdedig – AfriForum Jeug
AfriForum Tuks sal alles in hulle vermoë doen om Afrikaanse studente en hul regte te beskerm en het reeds veiligheidstrukture in plek wat ontplooi kan…
AfriForum Tuks sal alles in hulle vermoë doen om Afrikaanse studente en hul regte te beskerm en het reeds veiligheidstrukture in plek wat ontplooi kan…
Die twee meisies van Maties wat weens hul pers gesigte geskors is, het vandag met AfriForum Jeug se regspan vergader en die aanbod aanvaar dat…
Universiteitsbesture het geen benul wat konsekwentheid beteken nie. Dit is die gevolgtrekking waartoe AfriForum Jeug kom nadat hulle verneem het dat studente by die Universiteit…
AfriForum Jeug se regspan het op Vrydag, 5 Februarie 2016 ʼn aansoek om ’n dringende hofinterdik op die uitvoerende bestuur van die Universiteit van Stellenbosch…
“AfriForum Jeug sal nie toelaat dat Afrikaanse studente verneder word nie!”
“As ons taal nie goed genoeg is nie, is ons geld ook nie goed genoeg nie!”
AfriForum Tuks is uit ʼn terugvoeringvergadering van die Universiteit van Pretoria (UP) verwyder. Dié vergadering het ten doel gehad om studente in te lig oor…
AfriForum Jeug se Pukke-tak het opgemerk dat mnr. Linda “Benz” Mabengwane, ’n prominente lid van die EFF en tans die SR-voorsitter van die NWU se…
Die Universiteit van Stellenbosch (US) se jaarlikse konvokasievergadering, wat vandag plaasvind, sal volgens prof. Wim de Villiers, rektor en visekanselier van die US, vreedsaam verloop….
Die Universiteit van Stellenbosch (US) se jaarlikse konvokasievergadering, wat vandag plaasvind, sal volgens prof. Wim de Villiers, rektor en visekanselier van die US, vreedsaam verloop….
End of content
End of content