Kovsies-tak slaan oorhand met prettige padel-dag
AfriForum Jeug se Kovsies-tak het op 21 Maart ’n padel-dag by Padelworx in Langenhovenpark in Bloemfontein aangebied. Die doel van die padel-dag was nie net…
AfriForum Jeug se Kovsies-tak het op 21 Maart ’n padel-dag by Padelworx in Langenhovenpark in Bloemfontein aangebied. Die doel van die padel-dag was nie net…
Die rektorskantore van die Universiteit van Pretoria (UP) en die Universiteit Stellenbosch (US) het positief gereageer op AfriForum Jeug se aanbod om hulp in die…
AfriForum Jeug se raakrugbydag op 15 Februarie op die Middelvlei-wynland, het honderde studente van Universiteit Stellenbosch gelok en ’n sterk gees van samehorigheid en kampusbetrokkenheid…
AfriForum Jeug se Matzikama-tak het verlede naweek aan Veiligheid 101, ’n AfriForum-program wat op verskeie aspekte van veiligheid fokus, deelgeneem. Sessies is aangebied oor die…
AfriForum Jeug het ’n brief aan die Universiteit van die Vrystaat (UV) gerig om duidelikheid te kry oor hoe die universiteit beplan om die veiligheid…
AfriForum Jeug se Matzikama-tak het 4 en 5 Desember tot stand gekom. Die stigting van hierdie tak bewys die jeug se bereidwilligheid om nie net…
AfriForum Jeug het gister ’n dringende hofaansoek uitgereik teen die Universiteit Stellenbosch (US) by die Wes-Kaapse hooggeregshof om die diskwalifikasie van Jolene le Roux as…
Die wiskunde is só eenvoudig en vereis nie eens ’n sakrekenaar nie. Volgens statistiek wat AfriForum Jeug vandag as deel van ’n protesaksie, tesame met…
AfriForum Jeug dring aan op deregistrasie van studentevereniging Dit is ’n duidelike en daadwerklike oproep tot geweld teen ’n minderheidsgroep en hits rassisme, verdeeldheid en…
Die AfriForum Jeug-tak in Hessekwa het in September twee baie suksesvolle skoonmaakprojekte gehou waartydens sowat 45 sakke vullis eindelik verwyder is. Die jeug-tak het op…
End of content
End of content