AfriForum Jeug bou voort op suksesse in 2015
’n Vol jaar met verskeie projekte ter bevordering van AfriForum Jeug se doelwitte word beplan.
’n Vol jaar met verskeie projekte ter bevordering van AfriForum Jeug se doelwitte word beplan.
AfriForum Jeug bestempel die minister van basiese onderwys, Angie Motshekga, se stelling, dat graad 11 leerlinge wat gedruip het eerder deurgesit moet word na graad…
Ek het die voorreg gehad om vir ‘n tweede keer op die AfriForum Jeugtoer te gaan en as iemand my 2013-weergawe moet vergelyk met my 2014-weergawe…
Die huidige situasie op die Kovsie-kampus lyk sleg. Raadslede bedank as gevolg van hul wantroue oor besluite deur topbestuur en word afgedank sonder voldoende redes….
AfriForum Jeug verwelkom die aankondiging dat die ANC Jeugliga se nasionale taakspan ontbind is deur die ANC se topbestuur. AfriForum Jeug meen egter dat dit…
Politieke organisasies, sogenaamde “transformasie-agente” en die media is baie vinnig om mense wat nie hulle standpunt of siening deel nie te beskuldig van sogenaamde “rassisme”….
“Waar is dr. Blade Nzimande, die minister van onderwys, en wat gaan hy doen om geweld by universiteite te voorkom?”
AfriForum en Solidariteit se beleid is dat elke veldtog wat ons aanpak, gebasseer moet wees op redelike argumente, billikheid en met erkenning van die beginsel…
AfriForum Jeug het vandag sy splinternuwe webwerf bekendgestel wat aan jongmense die geleentheid gee om klagtes in te dien oor diskriminasie, insidente van rassisme, die…
Stel ons vry!: AfriForum Jeug dryf ‘n veldtog teen onbillike regstellende aksie (affirmative action). Regstellende aksie in Suid-Afrika het misluk omdat dit die minderheid vervreem…
End of content
End of content
jeug@afriforum.co.za
086 10 200 30
Unionlaan 58, Kloofsig,
Centurion
© AfriForum. Alle regte voorbehou.
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing
AfriForum Jeug © 2022 AfriForum
Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.
Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.