AfriForum Jeug versoek Lugmag om Kerkstraatbomslagoffers te vereer
AfriForum Jeug is in samesprekings met die Suid-Afrikaanse Lugmag oor die moontlike oprigting van Ε gedenkmuur ter herinnering aan die 19 Suid-Afrikaners wie se lewens…
AfriForum Jeug is in samesprekings met die Suid-Afrikaanse Lugmag oor die moontlike oprigting van Ε gedenkmuur ter herinnering aan die 19 Suid-Afrikaners wie se lewens…
AfriForum Jeug wil die bestuur van die Universiteit van Pretoria (UP) bedank na hulle onderneem het om die South African Students Congress (Sasco) se #TuksSoWhite-veldtog…
AfriForum Jeug het vandag Afrikaans se 90ste bestaansjaar gevier deur op sewe universiteitskampusse regoor die land groen ballonne in die lug op te stuur. Elke…
Met al die huidige klem op die verwydering van βimperialistieseβ standbeelde, is dit ironies dat een van die teikens van diΓ© beweging die standbeeld van…
AfriForum Jeug ondersteun die Suid-Afrikaanse Unie van Joodse Studente in hul eis om die Wits Universiteit se VSR-president, Mcebo Dlamini, te laat verwyder nΓ‘ sy…
βJan van Riebeeck en sy cronies was evilβ, het Suleiman Stellenboom onlangs tydens βn aktivistiese aksie voor die standbeelde van Jan en Maria van Riebeeck…
AfriForum Jeug het sy regspan opdrag gegee om verskillende regsopsies te ondersoek na die Universiteit van Pretoria (UP) geweier het om AfriForum Jeug se Tukkies-tak…
AfriForum Jeug het vandag Ε protesaksie by die Uniegebou in Pretoria gehou as deel van hulle #dankieJan-veldtog. DiΓ© veldtog het verlede week in Kaapstad afgeskop…
AfriForum Jeug verwerp die rassehaat wat deur die South African Students Congress (SASCO) op die kampus van die Universiteit van Pretoria en op Twitter met…
AfriForum Jeug het vandag β as deel van hul veldtog: #dankieJan – βn memorandum aan die Parlement oorhandig waarin hulle die beskerming van Afrikaners se…
End of content
End of content