AfriForum Jeug oorhandig “Respect our right to learn”-memorandum aan presidensie
Respekteer ons reg om te leer, laat ons toe om in Afrikaans te studeer en hou op om ons aan kwotastelsels te onderwerp. Dít was…
Respekteer ons reg om te leer, laat ons toe om in Afrikaans te studeer en hou op om ons aan kwotastelsels te onderwerp. Dít was…
Prof. Dan Kgwadi, visekanselier van die Noordwes-Universiteit, is deur AfriForum Jeug gewaarsku dat indien hy nie alles in sy vermoë doen om studente se veiligheid…
Suid-Afrika se kampusse brand as gevolg van transformasie. Dit is die mening van AfriForum Jeug nadat verdere gewelddadige betogings op die kampusse van die UP,…
Dr. Blade Nzimande, die minister van hoër onderwys, het die Universiteit van Stellenbosch (US) daarvan beskuldig dat die gebruik van Afrikaans as onderrigmedium, ʼn uitsluitingstegniek…
AfriForum Jeug het gister ʼn formele klag gelê teen prof. Dan Kgwadi, visekanselier van die Noordwes-Universiteit, vir die aanhitsing van openbare geweld. Dit volg nadat…
Sowat twintig studente van Maties, Tuks, Kovsies en die Puk het van regoor die land saamgekom om aan die AfriForum Jeug-toer deel te neem. Die…
AfriForum Jeug neem met skok kennis van die uitlatings wat gemaak is deur prof. Dan Kgwadi, visekanselier van die Noordwes-Universiteit (NWU), tydens ʼn studentevergadering van…
Studente van universiteite regoor Suid-Afrika het vandag die heining van die Bloedrivier-erfenisgebied in KwaZulu-Natal oorgeverf. Dié heining is ʼn uitbeelding van die Ossewa-laer wat sowat…
AfriForum Jeug het met kommer kennis geneem van die besluit van die Universiteit van Stellenbosch (US) se Raad tydens hulle Raadsvergadering op 28 September om nie…
AfriForum Jeug het vandag ’n Nasionale Voorkomingsplan vir kampusse regoor Suid-Afrika bekendgestel. Hierdie plan kom na geweld verlede week by die Elsenburg Landboukollege in Stellenbosch…
End of content
End of content
jeug@afriforum.co.za
086 10 200 30
Unionlaan 58, Kloofsig,
Centurion
© AfriForum. Alle regte voorbehou.
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing
AfriForum Jeug © 2022 AfriForum
Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.
Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.