VSR-kandidaat van Tuks verteenwoordig jeug by VN
AfriForum Jeug gaan die kwessie oor die kwotastelsel internasionaliseer wanneer Henrico Barnard, AfriForum Jeug Tuks se VSR-presidentskandidaat, in Augustus na die Verenigde Nasies gaan om…
AfriForum Jeug gaan die kwessie oor die kwotastelsel internasionaliseer wanneer Henrico Barnard, AfriForum Jeug Tuks se VSR-presidentskandidaat, in Augustus na die Verenigde Nasies gaan om…
AfriForum, AfriForum Jeug en Solidariteit verwelkom die uitspraak van die hooggeregshof in Bloemfontein vandag β wat die senaats- en raadsbesluit oor die taalbeleid van die…
AfriForum Jeug is van mening dat gratis tersiΓͺre onderrig in Suid-Afrika nie haalbaar is nie.
AfriForum Jeug het vandag Ε hofbevel in die Hooggeregshof teen die Universiteit van Pretoria (UP), dr. Methete Madiba (direkteur van studentesake aan die UP) en…
Die Universiteit van Vrystaat se regspan erken dat die besluit op βn nuwe taalbeleid wat Afrikaans as medium van onderrig aan die instelling uitrangeer, nie…
Volgens βn verslag wat deur die onafhanklike transformasiepaneel van die raad van die Universiteit van Pretoria (UP) saamgestel is, kan die argument nie gevoer word…
AfriForum Jeug het Ε beurs- en studiefonds gestig ten bate van Afrikaans en studente wat in diΓ© taal wil studeer. Donateurs en alumni wat Ε…
AfriForum Jeug Tuks het vandag Ε doodskis op die kampus van die Universiteit van Pretoria (UP) gedra en daarna Ε fakkel aangesteek as simboliese gebaar…
AfriForum Jeug het vandag Ε leΓ« doodskis aan die raad van die Universiteit Stellenbosch (US) oorhandig en daarna Ε fakkel aangesteek as simboliese gebaar om…
AfriForum Jeug het Maandag Ε klagte by die Brooklyn-polisiestasie Γ©n by UP-bestuur ingedien teen studente wat die afgelope naweek by AfriForum Jeug se kantoor op…
End of content
End of content