Wit vat vlam, maar pers word verban
Universiteitsbesture het geen benul wat konsekwentheid beteken nie. Dit is die gevolgtrekking waartoe AfriForum Jeug kom nadat hulle verneem het dat studente by die Universiteit…
Universiteitsbesture het geen benul wat konsekwentheid beteken nie. Dit is die gevolgtrekking waartoe AfriForum Jeug kom nadat hulle verneem het dat studente by die Universiteit…
AfriForum Jeug se regspan het op Vrydag, 5 Februarie 2016 ʼn aansoek om ’n dringende hofinterdik op die uitvoerende bestuur van die Universiteit van Stellenbosch…
AfriForum Maties het self ingespring om die standbeeld van J. H. Marais skoon te maak nadat dit gister gevandaliseer is. Dié aksie vorm deel van…
Prof. Dan Kgwadi, visekanselier van die Noordwes-Universiteit, is deur AfriForum Jeug gewaarsku dat indien hy nie alles in sy vermoë doen om studente se veiligheid…
Suid-Afrika se kampusse brand as gevolg van transformasie. Dit is die mening van AfriForum Jeug nadat verdere gewelddadige betogings op die kampusse van die UP,…
Dr. Blade Nzimande, die minister van hoër onderwys, het die Universiteit van Stellenbosch (US) daarvan beskuldig dat die gebruik van Afrikaans as onderrigmedium, ʼn uitsluitingstegniek…
AfriForum Jeug het met skok kennis geneem van ʼn gewelddadige protesoptog vanmiddag op die Potchefstroom-kampus van die Noordwes-Universiteit.
Geagte Stellenbosch-student, Die onlangse video genaamd Luister wat deur die groep Open Stellenbosch op sosiale media gelaai is, is niks anders as goedkoop propaganda nie….
“Waar is dr. Blade Nzimande, die minister van onderwys, en wat gaan hy doen om geweld by universiteite te voorkom?”
Rasseverhoudings in Suid-Afrika het ʼn nuwe laagtepunt bereik na ’n reeks insidente op universiteite regoor die land.
End of content
End of content
jeug@afriforum.co.za
086 10 200 30
Unionlaan 58, Kloofsig,
Centurion
© AfriForum. Alle regte voorbehou.
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing
AfriForum Jeug © 2022 AfriForum
Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.
Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.