AfriForum Jeug plaas druk op UV vir deelname aan ATKV-Universiteitesêr
AfriForum Jeug het ’n petisieveldtog van stapel gestuur om druk op die bestuur van die Universiteit van die Vrystaat (UV) te plaas om die Kleinsêr-wenners…
AfriForum Jeug het ’n petisieveldtog van stapel gestuur om druk op die bestuur van die Universiteit van die Vrystaat (UV) te plaas om die Kleinsêr-wenners…
Die regspan van AfriForum, AfriForum Jeug en Solidariteit is gereed om die taalregte van Afrikaanse studente aan die Universiteit van die Vrystaat (UV) te verdedig…
AfriForum Jeug het klagtes van studente uit verskeie fakulteite van die Universiteit van die Vrystaat (UV) ontvang dat klasse wat oorspronklik in Afrikaans beskikbaar was,…
AfriForum, AfriForum Jeug en Solidariteit verwelkom die uitspraak van die hooggeregshof in Bloemfontein vandag – wat die senaats- en raadsbesluit oor die taalbeleid van die…
AfriForum Jeug het ʼn beurs- en studiefonds gestig ten bate van Afrikaans en studente wat in dié taal wil studeer. Donateurs en alumni wat ʼn…
In die regsaak van AfriForum, AfriForum Jeug en Solidariteit teen die Universiteit van die Vrystaat (UV) wat vandag in die hooggeregshof in Bloemfontein aangehoor is,…
AfriForum Jeug Kovsies het ʼn meningspeiling gedoen waarin bevind is dat 99% van studente wat aan dié peiling deelgeneem het, ten gunste daarvan gestem het…
AfriForum Jeug het vandag as deel van sy #AfrikaansSalBly-veldtog en om Afrikaans se 91ste bestaansjaar te vier tydelike taalmonumente uit Jenga-blokke gebou waarop daar Afrikaanse…
As deel van AfriForum Jeug se nasionale veldtog om Afrikaans as onderrigtaal aan universiteite te behou, het dié jeugorganisasie ’n kompetisie geloods waar vier studente…
AfriForum Jeug het ʼn aanlynpeiling begin om vir Kovsie-studente ʼn platform te bied om hul mening te lug oor die Universiteit van die Vrystaat (UV)…
End of content
End of content
jeug@afriforum.co.za
086 10 200 30
Unionlaan 58, Kloofsig,
Centurion
© AfriForum. Alle regte voorbehou.
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing
AfriForum Jeug © 2022 AfriForum
Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.
Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.