AfriForum-buurtwagte ontruim UV-studente uit koshuise
AfriForum-buurtwagte het gister ongeveer 80 studente van die Universiteit van die Vrystaat (UV) van die kampus ontruim. Dít kom nadat dié studente gister deur betogers…
AfriForum-buurtwagte het gister ongeveer 80 studente van die Universiteit van die Vrystaat (UV) van die kampus ontruim. Dít kom nadat dié studente gister deur betogers…
Die EFF het gister op die Universiteit van Pretoria (UP) se hoofkampus Afrikaanse studente met glasbottels gegooi, hulle gevloek en gespoeg en gesê dat Afrikaanse…
AfriForum ondersteun die reg van AfriForum Jeug-lede en ondersteuners om hulself binne die raamwerk van die wet teen die EFF en ander radikale groepe se…
AfriForum Jeug neem kennis van prof. Wim de Villiers, rektor en visekanselier van die Universiteit van Stellenbosch (US), se voorneme om ʼn onafhanklike kommissaris aan…
Die twee meisies van Maties wat weens hul pers gesigte geskors is, het vandag met AfriForum Jeug se regspan vergader en die aanbod aanvaar dat…
Universiteitsbesture het geen benul wat konsekwentheid beteken nie. Dit is die gevolgtrekking waartoe AfriForum Jeug kom nadat hulle verneem het dat studente by die Universiteit…
Die Universiteit van Stellenbosch (US) se jaarlikse konvokasievergadering, wat vandag plaasvind, sal volgens prof. Wim de Villiers, rektor en visekanselier van die US, vreedsaam verloop….
End of content
End of content
jeug@afriforum.co.za
086 10 200 30
Unionlaan 58, Kloofsig,
Centurion
© AfriForum. Alle regte voorbehou.
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing
AfriForum Jeug © 2022 AfriForum
Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.
Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.