AfriForum Jeug pak US in Kaapse hooggeregshof
AfriForum Jeug en die Universiteit van Stellenbosch (US) sal môre vir ʼn derde keer in die Kaapse hooggeregshof verskyn, waar dié jeugorganisasie die hersieningsproses van…
AfriForum Jeug en die Universiteit van Stellenbosch (US) sal môre vir ʼn derde keer in die Kaapse hooggeregshof verskyn, waar dié jeugorganisasie die hersieningsproses van…
Ek is… Ek is ’n Afrikaner. Dit is niks om oor skaam te wees nie. Om die waarheid te sê, ek is trots daarop.
AfriForum Jeug sal sélf ’n strafregtelike klag teen die #RhodesMustFall-vandale lê indien dr. Max Price, visekanselier van die Universiteit van Kaapstad, dit nie doen nie.
AfriForum Tuks sal alles in hulle vermoë doen om Afrikaanse studente en hul regte te beskerm en het reeds veiligheidstrukture in plek wat ontplooi kan…
Universiteitsbesture het geen benul wat konsekwentheid beteken nie. Dit is die gevolgtrekking waartoe AfriForum Jeug kom nadat hulle verneem het dat studente by die Universiteit…
“AfriForum Jeug sal nie toelaat dat Afrikaanse studente verneder word nie!”
“Dit is duidelik dat die EFF ʼn radikale ‘slegs-swart’- politieke party is. Hul optrede wys aan landsburgers dat daar nie plek vir Afrikaner-erfenis in dié…
Vyf AfriForum Jeug-lede is Sondagaand onregmatig deur lede van die Suid-Afrikaanse Polisiediens gearresteer. Dít volg nadat die studente saam met ’n groep van sowat 40…
AfriForum Jeug is verheug oor studente aan die Universiteit van die Vrystaat (UV) se inisiatief om die standbeelde van oudpresidente CR Swart en MT Steyn…
Sowat twintig studente van Maties, Tuks, Kovsies en die Puk het van regoor die land saamgekom om aan die AfriForum Jeug-toer deel te neem. Die…
End of content
End of content
jeug@afriforum.co.za
086 10 200 30
Unionlaan 58, Kloofsig,
Centurion
© AfriForum. Alle regte voorbehou.
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing
AfriForum Jeug © 2022 AfriForum
Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.
Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.