AfriForum #selfdoenprojek170: Jeug verf heining by Bloedrivier-erfenisgebied
Studente van universiteite regoor Suid-Afrika het vandag die heining van die Bloedrivier-erfenisgebied in KwaZulu-Natal oorgeverf. DiΓ© heining is Ε uitbeelding van die Ossewa-laer wat sowat…

