Kleinsêr-meningspeiling: Kovsie-studente stem ja
AfriForum Jeug Kovsies het ʼn meningspeiling gedoen waarin bevind is dat 99% van studente wat aan dié peiling deelgeneem het, ten gunste daarvan gestem het…
AfriForum Jeug Kovsies het ʼn meningspeiling gedoen waarin bevind is dat 99% van studente wat aan dié peiling deelgeneem het, ten gunste daarvan gestem het…
AfriForum Jeug het vandag as deel van sy #AfrikaansSalBly-veldtog en om Afrikaans se 91ste bestaansjaar te vier tydelike taalmonumente uit Jenga-blokke gebou waarop daar Afrikaanse…
AfriForum Jeug het die Universiteit van Pretoria (UP) vandag skriftelik versoek om sekuriteit op die kampus op te skerp en wéér maatreëls in plek te…
EFF-studenteleiers het gisteraand ʼn AfriForum Jeug-verfaksie by die Universiteit van Pretoria (UP) ontwrig, waarna kampussekuriteit moes ingryp. Hierdie aksie is gereël om studente bewus te…
As deel van AfriForum Jeug se nasionale veldtog om Afrikaans as onderrigtaal aan universiteite te behou, het dié jeugorganisasie ’n kompetisie geloods waar vier studente…
AfriForum Jeug se Maties-tak dien vandag bykomende kommentaar by die ondersoekkomitee in wat deur prof. Wim de Villiers, die rektor en visie-kanselier van die Universiteit…
AfriForum Jeug het ʼn aanlynpeiling begin om vir Kovsie-studente ʼn platform te bied om hul mening te lug oor die Universiteit van die Vrystaat (UV)…
AfriForum Jeug het ’n brief beskikbaar gestel vir studente van die Universiteit van die Vrystaat (UV) wat deur die universiteit gedwing word om Vrydag vir…
AfriForum Jeug en die Universiteit van Stellenbosch (US) het vandag buite die Kaapse hooggeregshof ooreengekom om mekaar weer op 19 Mei 2016 in die hof…
AfriForum Jeug en die Universiteit van Stellenbosch (US) sal môre vir ʼn derde keer in die Kaapse hooggeregshof verskyn, waar dié jeugorganisasie die hersieningsproses van…
End of content
End of content
"*" indicates required fields