Kovsie-sekuriteit die probleem, nie ras nie
Die insident waartydens die student by die Universiteit van die Vrystaat, Muzi Damani Gwebu, aangerand is, is nie ʼn rassekwessie nie, maar wel ʼn bewys…
Die insident waartydens die student by die Universiteit van die Vrystaat, Muzi Damani Gwebu, aangerand is, is nie ʼn rassekwessie nie, maar wel ʼn bewys…
AfriForum Jeug saam met talle studente het vandag by die Universiteit van Pretoria voet neergesit teen die e-tolstelsel. ‘n Reusebanier is van vanoggend af vol…
Na herhaalde futiele pogings deur AfriForum Jeug om kontak te maak met die Potchefstroom Landboukollege se bestuur moes AfriForum Jeug noodgedwonge ’n brief aan die…
Na afloop van AfriForum Jeug se jaarlikse re-organisasie is Henk Maree as Nasionale Voorsitter van AfriForum Jeug aangestel. Maree neem hierdie posisie oor by Charl…
AfriForum Jeug het besluit om ’n aksie van stapel te stuur teen die omstrede e-tolstelsel. Dit, nadat president Jacob Zuma by die ANC se Manifes-forum…
AfriForum Jeug het vandag die UV-bestuur en prof. Jonathan Jansen, rektor van die Universiteit van die Vrystaat (UV), uitgedaag om persone wat as gevolg van…
AfriForum Jeug se Tukkies-tak het ná talle klagtes van studente die Verteenwoordigende Studenteraad (VSR) bygestaan om die Universiteit van Pretoria (UP) van hul idee te…
AfriForum Jeug het pas aangekondig dat hulle topposisies in die VSR-verkiesing (Verteenwoordigende Studenteraad) van 17 Oktober by die Universiteit van Pretoria verower het. Dit sluit…
Die Visiekanselier van die Universiteit van die Vrystaat (UV), prof. Jonathan Jansen, pleeg bedrog teen minderheidsgemeenskappe omdat hy juis steun verwerf het op die voorwendsel…
AfriForum Jeug is deur die sekuriteit van die Universiteit van Pretoria (UP) verbied om hulle veldtog teen rassklassifikasie voort te sit nadat die organisasie koffie…
End of content
End of content