AfriForum Jeug-kandidaat as Tuks se studenteraadsvoorsitter verkies
Henrico Barnard, AfriForum Jeug se kandidaat vir die voorsitterskap van die Universiteit van Pretoria (UP) se tussentydse studenteraad, is gister tot dié amp verkies. AfriForum…
Henrico Barnard, AfriForum Jeug se kandidaat vir die voorsitterskap van die Universiteit van Pretoria (UP) se tussentydse studenteraad, is gister tot dié amp verkies. AfriForum…
’n Terugslag vir Suid-Afrikaanse taalregte – dít is hoe die applikante AfriForum, AfriForum Jeug en Solidariteit die uitspraak van die Noord-Gautengse hoë hof in hul…
AfriForum het op Maandag, 21 November 2016, verneem van rassistiese en uitlokkende opmerkings teenoor wit mense wat deur ’n student van die Taaibos-koshuis van die…
AfriForum Jeug eis die onmiddellike bedanking van prof. Cheryl de la Rey, rektor van die Universiteit van Pretoria.
AfriForum Jeug Tuks het ʼn klagte van aanranding by die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) ingedien nadat ’n lid van dié jeugorganisasie tydens die verkiesing van die…
Die AfriForum Jeug-tak aan die Noordwes-Universiteit se Potchefstroom-kampus het verlede week drie afsonderlike aksies op dié kampus suksesvol voltooi.
AfriForum Jeug Tuks gaan oor die volgende paar dae selfverdedigingsopleiding- en inligtingsessies vir studente van die Universiteit van Pretoria (UP) aanbied. Tydens dié sessies sal…
AfriForum Jeug het ’n dringende beroep op die bestuur van die Universiteit van Stellenbosch (US) gedoen om onmiddellik op te tree teen individue wat gister…
AfriForum Jeug het vandag ’n petisie – Universiteitsbesture, laat ons studente in vrede studeer! – van stapel gestuur nadat talle universiteite hul kampusse weens gewelddadige…
AfriForum Jeug is van mening dat die Universiteit van Pretoria (UP) se besluit om dié universiteit te sluit weens betogings oor studiefooie, ’n verbreking van…
End of content
End of content