Beplande ingryping by Puk ‘n aanslag op Afrikaans, Beeld-redakteur aandadig – AfriForum Jeug
AfriForum Jeug beskou die minister van hoĂ«r onderwys, Blade Nzimande se reaksie op die sogenaamde Puk-insident as bewys dat die minister ʼn vooropgestelde politieke agenda…

