NWU-besering βn geΓ―soleerde geval
AfriForum Jeug neem kennis van βn voorval waartydens Ε senior beampte van die Noordwes-Universiteit se Potchefstroom-kampus glo beseer is in βn onderonsie met βn groep…
AfriForum Jeug neem kennis van βn voorval waartydens Ε senior beampte van die Noordwes-Universiteit se Potchefstroom-kampus glo beseer is in βn onderonsie met βn groep…
Die sogenaamde Onderwys Alliansie, wat deur dr. Blade Nzimande, minister van hoΓ«r onderwys, saamgestel is, het vandeesweek hul onbevoegdheid bevestig deur aan te voer dat…
AfriForum Jeug sΓͺ dat die minister van hoΓ«r onderwys, Blade Nzimande, se samestelling van Ε βAkademiese Alliansieβ Ε politieke foefie is wat bloot as dekmantel…
AfriForum Jeug bestempel die minister van basiese onderwys, Angie Motshekga, se stelling, dat graad 11 leerlinge wat gedruip het eerder deurgesit moet word na graad…
AfriForum Jeug verwelkom die aankondiging dat die ANC Jeugliga se nasionale taakspan ontbind is deur die ANC se topbestuur. AfriForum Jeug meen egter dat dit…
βWaar is dr. Blade Nzimande, die minister van onderwys, en wat gaan hy doen om geweld by universiteite te voorkom?β
AfriForum Jeug het vandag sy splinternuwe webwerf bekendgestel wat aan jongmense die geleentheid gee om klagtes in te dien oor diskriminasie, insidente van rassisme, die…
AfriForum Jeug het vandag, wat WΓͺreld Woordeboekdag is, die woorde βtradisieβ en βaktivismeβ geborg in die Woordeboek van die Afrikaanse Taal (WAT) se borg-Ε-woord-projek.
Die Universiteit van Pretoria (UP) se bestuur het op Woensdag, 17 September 2014 besluit om die jaarlikse Pot & Pons-koshuistradisie, βn instelling van TuksJool in…
Die sekuriteitsdepartement van die Universiteit van Pretoria het vir die getuies van Ε rassistiese voorval by die Taaibos-koshuis gesΓͺ die video-opnames van die sekuriteitskameras by…
End of content
End of content