Rudi Buys verlaat die Kovsies-“preekstoel”
AfriForum Jeug verwelkom die nuus dat Rudi Buys nie volgende jaar as Studentedekaan gaan aanbly by die Universiteit van die Vrystaat nie. Die vertrouensverhouding tussen…
AfriForum Jeug verwelkom die nuus dat Rudi Buys nie volgende jaar as Studentedekaan gaan aanbly by die Universiteit van die Vrystaat nie. Die vertrouensverhouding tussen…
AfriForum Jeug het ’n klag teen die Afrikaanse dagblad, Beeld ingedien by die Persombudsman. Dié klag kom na maande se onakkurate en sensasionele beriggewing in…
Koshuise by die Universiteit van Pretoria (UP) verander in woonstelblokke wat verblyf sal bied vir of net eerstejaar of net seniorstudente. Dié aankondiging is op…
AfriForum Jeug het vandag sy kommer uitgespreek oor die growwe diskriminerende uitlatings wat in die Wessels-verslag van die Potchefstroomkampus van die Noordwes-Universiteit, wat uitgelek het,…
AfriForum Jeug het sy medelye uitgespreek met die geliefdes van prof. Russel Botman, rektor en visekanselier van die Universiteit van Stellenbosch, oor die skielike afsterwe…
AfriForum Jeug het sy regspan opdrag gegee om ’n regsbrief aan die Raad van die NWU-Puk te rig waarin hul versoek dat die Raad se…
AfriForum Jeug verwelkom die wegval van die biografiese vraelys in die keuringsproses vir mediese studievelde vir 2015 aansoeke by die Universiteit van die Witwatersrand (Wits)….
AfriForum Jeug het vandag `n prokureursbrief aan die Raad van die Noordwes-Universiteit gestuur waarin die Raad versoek word om nie die Wessels-verslag in sy huidige…
AfriForum Jeug se nasionale bestuur het vandag aangekondig dat hulle nie vanjaar jeugdag gaan vier nie. “Om jeugdag te boikot is vir ons juis ‘n…
AfriForum Jeug se optog op Donderdag, 15 Mei, het die Universiteit van die Vrystaat se studentedekaan, Rudi Buys, skriftelik repliek gelewer. AfriForum Jeug het vroeër…
End of content
End of content
"*" indicates required fields