AfriForum Jeug eis beskerming van Afrikaner-erfenis
AfriForum Jeug het vandag – as deel van hul veldtog: #dankieJan – ’n memorandum aan die Parlement oorhandig waarin hulle die beskerming van Afrikaners se…
""
AfriForum Jeug het vandag – as deel van hul veldtog: #dankieJan – ’n memorandum aan die Parlement oorhandig waarin hulle die beskerming van Afrikaners se…
AfriForum Jeug het sy regspan opdrag gegee om voort te gaan met die opstel en uitreiking van ’n dagvaarding teen die rektor van die Universiteit…
AfriForum Jeug het die raad van die Noordwes-Universiteit én prof. Dan Kgwadi, visekanselier, versoek om teen lede van die Institusionele Studenteraad (ISR) op te tree.
AfriForum Jeug verwelkom die herinstelling van Monica van Schalkwyk, studenteraadvoorsitter van die Potchefstroomkampus van die Noordwes-Universiteit, tot die Institusionele Studenteraad.
AfriForum Jeug se regspan het ’n eisbrief op professor Jonathan Jansen, rektor van die Universiteit van die Vrystaat (UV) beteken waarin Cobus Muller en Charl…
AfriForum Jeug eis antwoorde vanaf prof. Dan Kgwadi, visekanselier van die Noordwes-Universiteit in Potchefstroom (NWU-Puk), nadat dit bekend geword het dat Monica van Schalkwyk, studenteraadsvoorsitter…
AfriForum Jeug gaan teen 17:00 vanmiddag die laaste woord in hul 48-uur-leesmarathon lees. Dié jeugorganisasie het Donderdag om 17:00 met ʼn leesmarathon in Afrikaans begin…
Die nasionale voorsitter van AfriForum Jeug, Henk Maree, is uit ʼn vergadering met die departement van landbou, bosbou en visserye, die studenteraad van die Grootfontein-landboukollege…
AfriForum Jeug het vandag ’n dispuut met die departement van landbou, bosbou en visserye verklaar, nadat dit aan die lig gekom het dat die departement…
AfriForum Jeug veroordeel die beweerde insident by die Hoër Landbouskool Noord-Kaapland, waartydens ’n matriekseun op gewelddadige wyse fisiek en psigies gekrenk is, ten sterkste. Die…
End of content
End of content
Kontakbesonderhede
Volg ons op
"*" indicates required fields