Vyande van Afrikaans op US ontbloot
AfriForum Jeug het vandag ʼn veldtog begin teen sestien raadslede van die Universiteit van Stellenbosch (US) wat teen die bestaande taalbeleid van die universiteit gestem…
AfriForum Jeug het vandag ʼn veldtog begin teen sestien raadslede van die Universiteit van Stellenbosch (US) wat teen die bestaande taalbeleid van die universiteit gestem…
AfriForum-buurtwagte het gister ongeveer 80 studente van die Universiteit van die Vrystaat (UV) van die kampus ontruim. Dít kom nadat dié studente gister deur betogers…
Die EFF het gister op die Universiteit van Pretoria (UP) se hoofkampus Afrikaanse studente met glasbottels gegooi, hulle gevloek en gespoeg en gesê dat Afrikaanse…
AfriForum ondersteun die reg van AfriForum Jeug-lede en ondersteuners om hulself binne die raamwerk van die wet teen die EFF en ander radikale groepe se…
AfriForum Jeug neem kennis van prof. Wim de Villiers, rektor en visekanselier van die Universiteit van Stellenbosch (US), se voorneme om ʼn onafhanklike kommissaris aan…
Daar is vandag 17 studente, waaronder vier VSR-lede en ondersteuners van die EFF, by die Universiteit van Pretoria (UP) se hoofingang gearresteer. Dit spruit voort…
AfriForum Jeug en duisende studente het vandag opgestaan teen die EFF se eis dat Afrikaans van die Universiteit van Pretoria (UP) se kampus verwyder moet…
AfriForum Jeug sal sélf ’n strafregtelike klag teen die #RhodesMustFall-vandale lê indien dr. Max Price, visekanselier van die Universiteit van Kaapstad, dit nie doen nie.
AfriForum Tuks sal alles in hulle vermoë doen om Afrikaanse studente en hul regte te beskerm en het reeds veiligheidstrukture in plek wat ontplooi kan…
Die twee meisies van Maties wat weens hul pers gesigte geskors is, het vandag met AfriForum Jeug se regspan vergader en die aanbod aanvaar dat…
End of content
End of content
jeug@afriforum.co.za
086 10 200 30
Unionlaan 58, Kloofsig,
Centurion
© AfriForum. Alle regte voorbehou.
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing
AfriForum Jeug © 2022 AfriForum
Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.
Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.