AfriForum Jeug-kandidaat as Tuks se studenteraadsvoorsitter verkies
Henrico Barnard, AfriForum Jeug se kandidaat vir die voorsitterskap van die Universiteit van Pretoria (UP) se tussentydse studenteraad, is gister tot diΓ© amp verkies. AfriForum…
Henrico Barnard, AfriForum Jeug se kandidaat vir die voorsitterskap van die Universiteit van Pretoria (UP) se tussentydse studenteraad, is gister tot diΓ© amp verkies. AfriForum…
βn Terugslag vir Suid-Afrikaanse taalregte β dΓt is hoe die applikante AfriForum, AfriForum Jeug en Solidariteit die uitspraak van die Noord-Gautengse hoΓ« hof in hul…
AfriForum het op Maandag, 21 November 2016, verneem van rassistiese en uitlokkende opmerkings teenoor wit mense wat deur βn student van die Taaibos-koshuis van die…
AfriForum Jeug eis die onmiddellike bedanking van prof. Cheryl de la Rey, rektor van die Universiteit van Pretoria.
AfriForum Jeug Tuks het Ε klagte van aanranding by die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) ingedien nadat βn lid van diΓ© jeugorganisasie tydens die verkiesing van die…
AfriForum Jeug Tuks gaan oor die volgende paar dae selfverdedigingsopleiding- en inligtingsessies vir studente van die Universiteit van Pretoria (UP) aanbied. Tydens diΓ© sessies sal…
AfriForum Jeug het vandag βn petisie β Universiteitsbesture, laat ons studente in vrede studeer! β van stapel gestuur nadat talle universiteite hul kampusse weens gewelddadige…
AfriForum Jeug is van mening dat die Universiteit van Pretoria (UP) se besluit om diΓ© universiteit te sluit weens betogings oor studiefooie, βn verbreking van…
AfriForum Jeug en studente wat diΓ© organisasie ondersteun, het vandag Ε veldtog op die Universiteit van Pretoria (UP) se hoofkampus van stapel gestuur om studente…
Rugsakreis op die Rebelspoor Dit was die Afrikaner se donkerste uur toe die bittereinders van die Anglo-Boereoorlog mekaar twaalf jaar later die stryd aansΓͺ: Aan…
End of content
End of content