Spanpoging trek pepersproeiers op Kovsies vas
AfriForum Jeug se Kovsies-tak het vandag in samewerking met lede van dié burgerregte-organisasie, twee mansstudente aangekeer wat pepersproei gespuit het in ‘n klas by die…
AfriForum Jeug se Kovsies-tak het vandag in samewerking met lede van dié burgerregte-organisasie, twee mansstudente aangekeer wat pepersproei gespuit het in ‘n klas by die…
AfriForum Jeug het sy kommer uitgespreek oor die oënskynlik politieke agenda agter die aanpassings wat aan die LLB-graad van die Noordwes-Universiteit (NWU) deur die Hoëronderwys-kwaliteitskomitee…
AfriForum en Solidariteit se regspan het vandag ’n aansoek om verlof by die Konstitusionele Hof ingedien om teen die hoogste hof van appèl se uitspraak…
Die Universiteit van Pretoria (UP) moes ’n kostebevel van R139 000 betaal nadat hulle verlede jaar ’n hofsaak in die Noord-Gautengse hoë hof teen AfriForum…
Dit is tragies dat onderriginstellings en howe so min beskerming vir die internasionaal erkende reg tot moedertaalonderrig bied. Omdat toegang tot Afrikaanse onderrig vir AfriForum…
AfriForum Jeug het vandag ʼn klag van aanranding by die Midrand Polisiestasie gelê teen Lindsay Maasdorp, die woordvoerder van die Black First Land First-beweging. Dít…
AfriForum Jeug het in samewerking met Solidariteit Helpende Hand ’n Matie-alumni-studiefonds gestig om huidige en voornemende studente aan die Universiteit van Stellenbosch (US) met behulp…
Henrico Barnard, AfriForum Jeug se kandidaat vir die voorsitterskap van die Universiteit van Pretoria (UP) se tussentydse studenteraad, is gister tot dié amp verkies. AfriForum…
AfriForum het op Maandag, 21 November 2016, verneem van rassistiese en uitlokkende opmerkings teenoor wit mense wat deur ’n student van die Taaibos-koshuis van die…
AfriForum Jeug eis die onmiddellike bedanking van prof. Cheryl de la Rey, rektor van die Universiteit van Pretoria.
End of content
End of content
"*" indicates required fields