Skip to content
AfriForum Jeug
  • Tuisblad
  • Wie is ons?
  • Raak betrokkeExpand
    • Kampusse en takke
    • Sluit aan
  • Nuus
  • Aksies
  • Byeenkomste
  • Kernstandpunte
  • Kontak ons
Sluit aan
AfriForum Jeug
Blogs | Vuurwarm

Vaarwel PUK, Afrikaans sal oorleef.

13/03/2018

Lees hier die gedig wat *Pukkie geskryf het in verband met Afrikaans op die Puk-kampus.

 

*Skuilnaam

Post Tags: #Afrikaans#Pukke
Is jy in matriek en op pad Sol-Tech toe? Of studee Is jy in matriek en op pad Sol-Tech toe? Of studeer jy reeds daar?

Goeie nuus! πŸŽ‰ AfriForum Jeug se Sol-Tech-tak sal sorg vir lekker Afrikanerpret Γ©n goeie gemeenskapsaksies. Kontak ons gerus indien jy op die groep geplaas wil word. πŸ˜‰

#SolTech #StudenteLewe #AfriForumJeug
Kan jy tussen die lyne verf? Bloemfontein se Afri Kan jy tussen die lyne verf? 
Bloemfontein se AfriForum Jeug-tak verf voetoorgange en stoptekens by Hoërskool Jim Fouché. 🚧

#VonkVoort #BeweegJouJeug
Maak 'n verskil daar waar jy geplant is! 🚧πŸͺπŸ»πŸŒΎ Dorp Maak 'n verskil daar waar jy geplant is! 🚧πŸͺπŸ»πŸŒΎ
Dorp- en kampustakaansoeke is nou oop tot einde September. Volg die skakel in ons bio.

Jeug: 16- tot 30-jariges πŸ˜‰

#AfriForumJeug #VonkVoort #BeweegJouJeug
Fokus eerder op wie jy besig is om te word as wat Fokus eerder op wie jy besig is om te word as wat jy met die res van jou lewe wil doen. πŸŽ“

Skakel Donderdag om 15:00 in op AfriForum Jeug se YouTube-kanaal om na episode 2 van ons podsend te luister waar @Katie_reimers_pienaar kom gesels oor identiteit, beroep en roeping.πŸ—£οΈ

Laat die jeug dit nou maar reguit sΓͺ!

#LaatDieJeugDitNouMaarSe #AfriForumJeug
Die falende regering moenie verwar word met sterk, Die falende regering moenie verwar word met sterk, selfstandige gemeenskappe wat hul eie probleme oplos nie. 🦁

JΓ½ kan ook probleme in jou gemeenskap aanspreek. Besoek buurtspanne.co.za om ’n buurtspan in jou omgewing te stig. 🚧

#Gatvol #AfriForum #vonkvoort #onssalself
Slaggat of klein swembad?! 🚧 Pretoria-tak se stude Slaggat of klein swembad?! 🚧
Pretoria-tak se studente het in samewerking met die Groter Pretoria-Oos-buurtspan die slaggat (Γ³f "klein swembad"), reg voor die Tuks- en Laerskool Pretoria-Oos-kruising herstel.

Sluit aan by een van ons dorps- of kampustakke as jy ook ’n verskil in jou gemeenskap wil maak. πŸ’š

#Gatvol #AfriForumJeug #AfriForum #VulDieGat
Lus vir 'n #naweekavontuur ? Van seestrome tot kra Lus vir 'n #naweekavontuur ? Van seestrome tot kransspring – Hermanus wag! πŸ›ŸπŸŒŠ

See-en-sand-kamp
9–11 Oktober 2026 | Hermanus
13 jaar en ouer | R2 900 p.p.
RSVP: 066 486 7611

#strome #naweekjeugkamp #avontuur
Kom ons doen dit! πŸ’₯🚨 Vat jou eerste tree en luiste Kom ons doen dit! πŸ’₯🚨
Vat jou eerste tree en luister gerus na episode 1 op AfriForum Jeug se Youtube-kanaal. Die skakel is ook in die bio. 

Laat die jeug dit nou maar prontuit sΓͺ! πŸ€©πŸ’š

#AfriForumJeug #LaatDieJeugDitMaarSe

Kontakbesonderhede

  • jeug@afriforum.co.za
  • 086 10 200 30
  • Unionlaan 58, Kloofsig,
    Centurion

Volg ons op

  • Facebook
  • Instagram
  • TikTok
  • WhatsApp
  • X
  • YouTube
Sluit aan
  • Tuisblad
  • Wie is ons?
  • Raak betrokke
    • Kampusse en takke
    • Sluit aan
  • Nuus
  • Aksies
  • Byeenkomste
  • Kernstandpunte
  • Kontak ons
Facebook X Instagram TikTok YouTube
Sluit aan
Search