Vaarwel PUK, Afrikaans sal oorleef.
Lees hier die gedig wat *Pukkie geskryf het in verband met Afrikaans op die Puk-kampus. *Skuilnaam
Lees hier die gedig wat *Pukkie geskryf het in verband met Afrikaans op die Puk-kampus. *Skuilnaam
AfriForum Jeug veroordeel die videoboodskap van prof. Fika Janse van Rensburg, adjunkvisekanselier van die Noordwes-Universiteit (NWU) se Potchefstroomkampus, wat op 22 Januarie 2018 op Facebook geplaas is….
AfriForum Jeug se Puk-tak het sy misnoeë uitgespreek met betrekking tot die besluit van die raad van die Noordwes-Universiteit (NWU) om die embleem van al…
Die raad van die Noordwes-Universiteit (NWU) het die besluit geneem om die universiteit se voorgestelde bemarkingsplan te heroorweeg. Dié bemarkingsplan het onder meer voorgestel dat…
Die burgerregte-organisasie AfriForum Jeug vier nie vanjaar Jeugdag nie omrede die ANC-regering toenemend sy onbevoegdheid ten toon stel en die omstandighede in Suid-Afrika gevolglik ’n…
AfriForum Jeug het sy kommer uitgespreek oor die oënskynlik politieke agenda agter die aanpassings wat aan die LLB-graad van die Noordwes-Universiteit (NWU) deur die Hoëronderwys-kwaliteitskomitee…
Die AfriForum Jeug-tak aan die Noordwes-Universiteit se Potchefstroom-kampus het verlede week drie afsonderlike aksies op dié kampus suksesvol voltooi.
Rugsakreis op die Rebelspoor Dit was die Afrikaner se donkerste uur toe die bittereinders van die Anglo-Boereoorlog mekaar twaalf jaar later die stryd aansê: Aan…
AfriForum Jeug het gister op die Noordwes-Universiteit (NWU) se Potchefstroomkampus aangekondig dat Alexa Kellner dié universiteit se wenner van die jeugorganisasie se R20 000-studiebeurs is….
AfriForum Jeug het ʼn beurs- en studiefonds gestig ten bate van Afrikaans en studente wat in dié taal wil studeer. Donateurs en alumni wat ʼn…
End of content
End of content
"*" indicates required fields