Afrikaans by Universiteit van Stellenbosch is uitsluitingstegniek, sê Nzimande
Dr. Blade Nzimande, die minister van hoër onderwys, het die Universiteit van Stellenbosch (US) daarvan beskuldig dat die gebruik van Afrikaans as onderrigmedium, ʼn uitsluitingstegniek…