Bestuur swyg steeds oor gebrek aan veiligheid by TUKS
Die AfriForum Jeug studentevereniging aan die Universiteit van Pretoria (UP) doen ’n dringende beroep op die universiteitsbestuur om die veiligheid van alle studente op kampus…
Die AfriForum Jeug studentevereniging aan die Universiteit van Pretoria (UP) doen ’n dringende beroep op die universiteitsbestuur om die veiligheid van alle studente op kampus…
Die Universiteit van Pretoria (UP) moes ’n kostebevel van R139 000 betaal nadat hulle verlede jaar ’n hofsaak in die Noord-Gautengse hoë hof teen AfriForum…
AfriForum het op Maandag, 21 November 2016, verneem van rassistiese en uitlokkende opmerkings teenoor wit mense wat deur ’n student van die Taaibos-koshuis van die…
AfriForum Jeug eis die onmiddellike bedanking van prof. Cheryl de la Rey, rektor van die Universiteit van Pretoria.
AfriForum Jeug het vandag ’n petisie – Universiteitsbesture, laat ons studente in vrede studeer! – van stapel gestuur nadat talle universiteite hul kampusse weens gewelddadige…
AfriForum Jeug is van mening dat die Universiteit van Pretoria (UP) se besluit om dié universiteit te sluit weens betogings oor studiefooie, ’n verbreking van…
AfriForum Jeug het vandag ʼn hofbevel in die Hooggeregshof teen die Universiteit van Pretoria (UP), dr. Methete Madiba (direkteur van studentesake aan die UP) en…
Die Universiteit van Pretoria (UP) het verskeie Afrikaanse groepe toegang verbied tot die taalbeleid-lekgotla (bosberaad) wat op 28 Mei 2016 plaasvind.
AfriForum Jeug het die Universiteit van Pretoria (UP) vandag skriftelik versoek om sekuriteit op die kampus op te skerp en wéér maatreëls in plek te…
EFF-studenteleiers het gisteraand ʼn AfriForum Jeug-verfaksie by die Universiteit van Pretoria (UP) ontwrig, waarna kampussekuriteit moes ingryp. Hierdie aksie is gereël om studente bewus te…
End of content
End of content
jeug@afriforum.co.za
086 10 200 30
Unionlaan 58, Kloofsig,
Centurion
© AfriForum. Alle regte voorbehou.
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing
AfriForum Jeug © 2022 AfriForum
Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.
Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.