Nuus
Noordwes se leiers van mΓ΄re slaggereed om aan toekoms te bou nΓ‘ suksesvolle AfriForum-werkswinkel
βn Totaal van 108 leerders, verbonde aan van die voorste skole in Gauteng, Noordwes en die Wes-Kaap, het verlede week…
AfriForum Jeug se Germiston-tak vier bekendstelling met kompetisie vir jonges
AfriForum nooi alle jongelinge in die Germiston-gemeenskap uit om aan βn blokraai- en inkleurkompetisie deel te neem, ter viering van…
βSangoma-ritueelβ: AfriForum Jeug eis volle verslag van NWU nΓ‘ twyfelagtige bevinding
AfriForum Jeug eis toegang tot die Noordwes-Universiteit (NWU) se volledige ondersoekverslag wat opgestel is na aanleiding van die ontstellende voorval…
AfriForum Jeug se Puk-tak hou suksesvolle Padel-dag in Potch
AfriForum Jeug se Puk-tak het op 2 April βn padel-dag by die Kleinplaas Pype-padelbane in Potchefstroom aangebied. DiΓ© dag het…
AfriForum Jeug eis formele ondersoek nΓ‘ βsangoma-ritueelβ by Potch-koshuis
Klankgreep: Yvonne Gerber (Afrikaans) Klankgreep: Yvonne Gerber (Engels) AfriForum Jeug eis dat die Noordwes-Universiteit (NWU) βn formele ondersoek doen nadat…
AfriForum Jeug versterk paraatheid in Hessekwa met noodhulpkursus
Altesaam 11 lede van AfriForum Jeug het die afgelope naweek βn basiese noodhulpkursus suksesvol by Thwala Training in Albertinia voltooi…
AfriForum Jeug bou aan blink toekoms vir Albertinia
AfriForum Jeug se Hessekwa-tak het verlede naweek werk daarvan gemaak om βn skoner omgewing te skep deur βn uitgebreide skoonmaakaksie…
AfriForum Jeug help met skoonmaak van Sondagsrivier
AfriForum Jeug se Port Elizabeth-tak het op 22 Maart in samewerking met Sundays River Adventures deelgeneem aan βn skoonmaakprojek by…
Kovsies-tak slaan oorhand met prettige padel-dag
AfriForum Jeug se Kovsies-tak het op 21 Maart βn padel-dag by Padelworx in Langenhovenpark in Bloemfontein aangebied. Die doel van…
Universiteit van Pretoria en Universiteit Stellenbosch wΓl saam met AfriForum Jeug werk om studenteveiligheid te bevorder
Die rektorskantore van die Universiteit van Pretoria (UP) en die Universiteit Stellenbosch (US) het positief gereageer op AfriForum Jeug se…
Tuks-studente groet dosyn slaggate nΓ‘ AfriForum Jeug daad by woord voeg
AfriForum Jeug se Tuks-tak het gister talle slaggate in die Brooklyn- en Hatfield-omgewing herstel wat oor die jare heen groot…
Maties-raakrugbydag skop nuwe tradisie af met suksesvolle eerste toernooi
AfriForum Jeug se raakrugbydag op 15 Februarie op die Middelvlei-wynland, het honderde studente van Universiteit Stellenbosch gelok en βn sterk…












