Hoekom sal jy nie in Afrikaans wil studeer nie?
Sowat ‘n maand gelede sit en wag ek op die Universiteit van Pretoria se Hatfield-kampus vir my klas om te begin toe ek van my…
Sowat ‘n maand gelede sit en wag ek op die Universiteit van Pretoria se Hatfield-kampus vir my klas om te begin toe ek van my…
AfriForum Jeug Kovsies en studente het ’n optog gehou ter bewusmaking van gesonde koshuistradisies, studentelewe en koshuise by die Universiteit van die Vrystaat. Tydens die…
AfriForum Jeug daag studente met hul nuwe veldtog: “Is Jy Vry?” uit om te dink en wonder oor die gehalte van die vryheid wat hulle…
Die Potchefstroom Landboukollege het nou tot die uiterste gegaan om te verhoed dat inligting aangaande die kollege se agteruitgang blootgelê word. In die nuutste voorval…
’n Vryheidsveldtog by die Universiteit van Pretoria van stapel gestuur deur onder meer met bordjies om hulle nekke rond te loop waarop die regering uitgedaag…
Die sin word by elke verkiesing in Nederland veelvuldig gebruik om seker te maak dat soveel moontlik mense gaan stem. ‘n Strewe wat ook in…
Volgens AfriForum Jeug is die bevindings en voorstelle in die evaluasieverslag wat die Internasionale Ondersoekspan insake die Noordwes-Universiteit gemaak het, kortsigtig en stel dit ’n…
AfriForum Jeug Tukkies het die Jakaranda Kinderhuis in East Lynne, Pretoria besoek om die sowat 250 kinders met die Paasfeesgees te vul. Dié jeugtak het…
AfriForum Jeug gaan een student van die Universiteit van die Vrystaat (UV) bystaan, nadat die universiteit dié jong man, wat na bewering by die eerste…
Die ANC se plan dat alle afgestudeerdes ‘n diensjaar moet verrig ná hulle hulle studies voltooi het, gaan jong professionele mense net aanspoor om die…
End of content
End of content
jeug@afriforum.co.za
086 10 200 30
Unionlaan 58, Kloofsig,
Centurion
© AfriForum. Alle regte voorbehou.
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing
AfriForum Jeug © 2022 AfriForum
Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.
Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.