Departement oneerlik en oningelig oor Grootfontein-taalbeleid
Die departement van landbou, bosbou en visserye is oneerlik en oningelig rakende hulle voorgestelde taalbeleid vir die Grootfontein-landboukollege in Middelburg in die Oos-Kaap.
Die departement van landbou, bosbou en visserye is oneerlik en oningelig rakende hulle voorgestelde taalbeleid vir die Grootfontein-landboukollege in Middelburg in die Oos-Kaap.
AfriForum Jeug is verheug oor die besluit dat alle onderrig by Elsenburg-landboukollege nie slegs in Engels sal plaasvind soos vroeër die week aangekondig is nie….
Die balju het aan die Universiteit van die Vrystaat (UV) en prof. Jonathan Jansen se deur geklop met ʼn dagvaarding van meer as R6 miljoen. Dít,…
Vyf-en-twintig jaar oud, Nederlands, hou van musiek en politiek, meesterstudent in Krisis- en Sekuriteitsbestuur aan die Universiteit van Leiden, Den Haag-kampus in Nederland, en… ʼn…
My naam is John-Henry Sinclair. Ek is ’n student in my finale jaar aan die Universiteit van die Vrystaat (Kovsies). Ek is ’n positiewe, jong…
AfriForum Jeug het die Gautengse LUR vir onderwys, Panyaza Lesufi, en ander politici en politieke partye wat ‘n skooluitstappie van die Curro skool in Roodeplaat…
AfriForum Jeug het nie Jeugdag saam met die res van Suid-Afrika se jongmense gevier nie, maar het begin om self ʼn beter toekoms te skep….
AfriForum Jeug verwelkom die skorsing van Chumani Maxwele, die student verantwoordelik vir die #RhodesMustFall-veldtog by die Universiteit van Kaapstad (UK). Maxwele is geskors nadat hy…
Geagte regter Van der Merwe en raadslede, Ek rig hierdie brief aan u in u hoedanigheid as raadslede van die Universiteit van die Vrystaat namens…
AfriForum Jeug is in samesprekings met die Suid-Afrikaanse Lugmag oor die moontlike oprigting van ʼn gedenkmuur ter herinnering aan die 19 Suid-Afrikaners wie se lewens…
End of content
End of content
jeug@afriforum.co.za
086 10 200 30
Unionlaan 58, Kloofsig,
Centurion
© AfriForum. Alle regte voorbehou.
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing
AfriForum Jeug © 2022 AfriForum
Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.
Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.