AfriForum Jeug eis onmiddellike optrede van Elsenburg-bestuur
AfriForum Jeug het vandag verneem dat ʼn groep studente weereens onwettig op Elsenburg Landboukollege se kampus betoog het. Klasse is ontwrig en studente is hul…
AfriForum Jeug het vandag verneem dat ʼn groep studente weereens onwettig op Elsenburg Landboukollege se kampus betoog het. Klasse is ontwrig en studente is hul…
Die departement van landbou, bosbou en visserye is oneerlik en oningelig rakende hulle voorgestelde taalbeleid vir die Grootfontein-landboukollege in Middelburg in die Oos-Kaap.
AfriForum Jeug is verheug oor die besluit dat alle onderrig by Elsenburg-landboukollege nie slegs in Engels sal plaasvind soos vroeër die week aangekondig is nie….
Die balju het aan die Universiteit van die Vrystaat (UV) en prof. Jonathan Jansen se deur geklop met ʼn dagvaarding van meer as R6 miljoen. Dít,…
AfriForum Jeug het die Gautengse LUR vir onderwys, Panyaza Lesufi, en ander politici en politieke partye wat ‘n skooluitstappie van die Curro skool in Roodeplaat…
AfriForum Jeug het nie Jeugdag saam met die res van Suid-Afrika se jongmense gevier nie, maar het begin om self ʼn beter toekoms te skep….
AfriForum Jeug verwelkom die skorsing van Chumani Maxwele, die student verantwoordelik vir die #RhodesMustFall-veldtog by die Universiteit van Kaapstad (UK). Maxwele is geskors nadat hy…
AfriForum Jeug is in samesprekings met die Suid-Afrikaanse Lugmag oor die moontlike oprigting van ʼn gedenkmuur ter herinnering aan die 19 Suid-Afrikaners wie se lewens…
AfriForum Jeug wil die bestuur van die Universiteit van Pretoria (UP) bedank na hulle onderneem het om die South African Students Congress (Sasco) se #TuksSoWhite-veldtog…
AfriForum Jeug het vandag Afrikaans se 90ste bestaansjaar gevier deur op sewe universiteitskampusse regoor die land groen ballonne in die lug op te stuur. Elke…
End of content
End of content