AfriForum versoek dringend inligting oor Maties-grondwet
AfriForum Jeug se Stellenbosch-tak het onlangs sowel klagtes as โn regsmening by die Universiteit van Stellenbosch (US) se studentehof ingedien waarin inligting rondom die wettigheid…
AfriForum Jeug se Stellenbosch-tak het onlangs sowel klagtes as โn regsmening by die Universiteit van Stellenbosch (US) se studentehof ingedien waarin inligting rondom die wettigheid…
โn Verteenwoordiger van AfriForum Jeug is vandag by die Universiteit van Pretoria deur โn lid van die Ekonomiese Vryheidsvegters (EFF) se UP-studente-afdeling tydens die 2017…
AfriForum en AfriForum Jeug het vandag โn simboliese monument met 783 moere vir elke korrupsieklag teen pres. Jacob Zuma by Groot Marico in Noordwes opgerig.
Die burgerregte-organisasie AfriForum Jeug vier nie vanjaar Jeugdag nie omrede die ANC-regering toenemend sy onbevoegdheid ten toon stel en die omstandighede in Suid-Afrika gevolglik โn…
AfriForum Jeug het vanoggend nooddienste ontbied nadat voerstore en dierekampe by die Universiteit van Pretoria (UP) se fakulteit veeartsenykunde by Onderstepoortย aan die brand gesteek is….
Die druk wat AfriForum Jeug op die Grootfontein Landboukollege in Middelburg in die Oos-Kaap weens die swak verblyftoestande en algemene geriewe by diรฉ kollege toegepas…
AfriForum Jeug het op 23 Mei โn klag by die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie ingedien teen studente van die Universiteit van Pretoria (UP) wat op kampus rondgeloop…
Die Universiteit van Pretoria (UP) het op 17 Mei besluit om nรณg โn studentetradisie op diรฉ kampus te skrap. Serrie โ โn jare-oue studentetradisie โ…
Nog protesaksies kan binnekort deur studente aan die Grootfontein Landboukollege in Middelburg (Oos-Kaap) volg as daar nie dringend aan hul eise gehoor gegee word nie.
AfriForum Jeug veroordeel die uitbeeldings van Nazi-plakkate wat op 9 Mei 2017 op Universiteit Stellenbosch (US) se Stellenbosch-kampus aangebring is ten sterkste.
End of content
End of content