AfriForum Jeug se Kovsies-tak staan verwydering van Steyn-standbeeld teen
AfriForum Jeug se Kovsies-tak en AfriForum het gister ’n voorlegging ingedien wat die bedekking en verwydering van die M.T. Steyn-standbeeld op die kampus van die…
AfriForum Jeug se Kovsies-tak en AfriForum het gister ’n voorlegging ingedien wat die bedekking en verwydering van die M.T. Steyn-standbeeld op die kampus van die…
AfriForum Jeug het op 15 Februarie vanjaar selfverdedigingsklasse vir 15 jongmense in Upington aangebied met die doel om ook ’n jeugtak op dié dorp te stig….
AfriForum Jeug verwerp die anti-Afrikaanse beweging wat tans besig is om dié taal by die Universiteit Stellenbosch (Maties) te versmoor. Om hierdie rede gaan dié…
AfriForum Jeug veroordeel die videoboodskap van prof. Fika Janse van Rensburg, adjunkvisekanselier van die Noordwes-Universiteit (NWU) se Potchefstroomkampus, wat op 22 Januarie 2018 op Facebook geplaas is….
Verteenwoordigers van AfriForum en AfriForum Jeug doen vandag voorleggings aan die tiende sitting van die VN se Forum vir Minderheidsaangeleenthede in Genève, Switserland. Die tema…
AfriForum Jeug se Puk-tak het sy misnoeë uitgespreek met betrekking tot die besluit van die raad van die Noordwes-Universiteit (NWU) om die embleem van al…
AfriForum Jeug se Bloemfontein-tak het in samewerking met die Bloemfontein Motorklub, die Harley Davidson Motorfietsklub en Dina van Heerden, die projekorganiseerder, geskenke vanuit die gemeenskap…
Lede van die Solidariteit Beweging en AfriForum Jeug het vandag die 500-jaar herdenking van die hervorming gevier deur die oprig van ’n klipstapel.
AfriForum Jeug het vandag ’n dringende versoek aan die bestuur van die Universiteit van die Vrystaat (UV) se Bloemfontein-kampus gestuur waarin hulle ’n aksieplan eis…
Die raad van die Noordwes-Universiteit (NWU) het die besluit geneem om die universiteit se voorgestelde bemarkingsplan te heroorweeg. Dié bemarkingsplan het onder meer voorgestel dat…
End of content
End of content