AfriForum Jeug gaan klag indien teen VSR-lid wat ‘wit mense wil doodmaak’
AfriForum Jeug is besig om klagtes voor te berei wat by die Suid-Afrikaanse Polisiediens teen Luvuyo Menziwa, ʼn student aan die Universiteit van Pretoria en…
AfriForum Jeug is besig om klagtes voor te berei wat by die Suid-Afrikaanse Polisiediens teen Luvuyo Menziwa, ʼn student aan die Universiteit van Pretoria en…
Agt AfriForum Jeug VSR-kandidate het vandag appèl ingedien teen die beslissing van die studentehof van die Universiteit van Stellenbosch (US). Dié bevel het gelas dat…
Calumet Links, die hoofverkiesingsbeampte van die Universiteit van Stellenbosch (US) se verteenwoordigende studenteraad (VSR), het in ’n verslag wat by die studentehof ingedien is, bekend…
Die AfriForum Jeug-tak van die Universiteit van Pretoria (UP) het die afgelope naweek in samewerking met die Psyche-vereniging op die hoofkampus van die universiteit ’n…
AfriForum Jeug het ’n petisieveldtog van stapel gestuur om druk op die bestuur van die Universiteit van die Vrystaat (UV) te plaas om die Kleinsêr-wenners…
Die Wes-Kaapse hooggeregshof het pas gelas dat geen studenteraadverkiesing by die Universiteit van Stellenbosch (US) gehou mag word voordat dié universiteit se studentehof aan AfriForum…
Die regspan van AfriForum, AfriForum Jeug en Solidariteit is gereed om die taalregte van Afrikaanse studente aan die Universiteit van die Vrystaat (UV) te verdedig…
AfriForum Jeug bring môre ’n dringende aansoek in die Kaapstadse hooggeregshof om die Universiteit van Stellenbosch (US) te dwing om agt kandidate vir die verteenwoordigende…
AfriForum Jeug het klagtes van studente uit verskeie fakulteite van die Universiteit van die Vrystaat (UV) ontvang dat klasse wat oorspronklik in Afrikaans beskikbaar was,…
AfriForum Jeug het na die studente-appèlliggaam van die Universiteit van Stellenbosch (US) geappelleer teen die onregmatige opskorting van die kandidatuur van sewe kandidate wat aan…
End of content
End of content
jeug@afriforum.co.za
086 10 200 30
Unionlaan 58, Kloofsig,
Centurion
© AfriForum. Alle regte voorbehou.
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing
AfriForum Jeug © 2022 AfriForum
Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.
Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.