AfriForum Jeug staan voorgestelde naamsverandering van Cravenweek teen
AfriForum Jeug het vandag ’n skrywe aan die Suid-Afrikaanse Rugbyunie (Saru) gerig waarin hul die liggaam versoek om nie gehoor te gee aan die voorgestelde…
AfriForum Jeug het vandag ’n skrywe aan die Suid-Afrikaanse Rugbyunie (Saru) gerig waarin hul die liggaam versoek om nie gehoor te gee aan die voorgestelde…
AfriForum Jeug se Vryburg-tak het op 8 Julie 2019 die plaaslike CVO-skool se matriekleerders met hul gemeenskapsdiens in die dorp gehelp deur rommel op te tel. Christelike…
AfriForum en AfriForum Jeug se interns het op 27 Junie 2019 die water van sowel die Baviaans- en Rooiwalrioolaanleg as die Moreleta-spruit getoets vir E. coli, fekale…
AfriForum en AfriForum Jeug se interns het op 27 Junie 2019 Moreletapark-natuurreservaat se vleiland skoongemaak.
Die jeugvleuel van AfriForum se Vanderbijlpark-tak het die afgelope naweek ’n park tydens ’n skoonmaakaksie opgeknap en na afloop daarvan ’n heerlike fliekaand geniet.
AfriForum Jeug se Middelburg-tak het op 21 Junie 2019 ’n buitelugvertoning aangebied. Bekendes soos Early B en Irene-Louise du Preez het tydens die vertoning opgetree, terwyl Tasha…
AfriForum Jeug se Kovsies- en Bloemfontein-tak het op 1 Junie 2019 die Rosenheim-aftreeoord in Fichardtpark besoek om Republiekdag, wat op 31 Mei plaasgevind het, saam met die bejaardes…
AfriForum se Kraaifontein-tak het op 4 Mei 2019 vir Solidariteit Helpende Hand in Kraaifontein gehelp met ’n fondsinsameling vir ’n nuwe studiefonds wat vir verdienstelike kinders uit…
AfriForum Jeug het op 27 Februarie 2019 sy regspan opdrag gegee om ’n brief aan die Suid-Afrikaanse Skoleatletiek (SASA) te rig, nadat ’n brief vanaf SASA uitgereik…
AfriForum Jeug veroordeel ten sterkste die aankondiging van Tawana Kupe, die nuut aangestelde visekanselier van die Universiteit van Pretoria (UP) van 21 Januarie 2019 waarin…
End of content
End of content
"*" indicates required fields