Is jy ’n Universiteit Stellenbosch-gegradueerde? Laat jou Afrikaanse stem tel!
Jy, as US-gegradueerde, is outomaties ’n lid van die US-konvokasie en kan jou stem laat tel om te keer dat ’n paar magsbeheptes die universiteitsbestuur…
Jy, as US-gegradueerde, is outomaties ’n lid van die US-konvokasie en kan jou stem laat tel om te keer dat ’n paar magsbeheptes die universiteitsbestuur…
Word jy verbied om Afrikaans by Tukkies te praat? Vertel asseblief vir ons hiervan – AfriForum Jeug is gereed om daarteen op te tree!
Elke nuwe dag is nog ’n kans om jou lewe te verander. Die impak van dwelmmisbruik op jongmense kan vernietigend wees, nie net op hul…
Staan jy saam met BeĂ tha Groenewald wat opgestaan het teen rasse-uitsluiting by die Noordwes-Universiteit se Potchefstroomkampus (Puk) en nou uit haar amp as KSR-lid verwyder…
AfriForum Jeug is bewus daarvan dat talle afgestudeerdes in medieseberoepsrigtings se loopbane gestrem word omdat die staat faal met die gemeenskapsdiensjaar. Die jeugorganisasie staan reg…
Teken AfriForum Jeug se petisie om antwoorde by die PUK-bestuur te eis oor die toekoms van Afrikaans op kampus. Ons het gesien hoe universiteite regoor…
Die doel van die projek is om studente regoor Suid-Afrika te bemoedig en toe te rus met die nodige vaardighede om hulle koshuise en later…
AfriForum Jeug is bewus daarvan dat talle mediese gegradueerdes se loopbane vertraag word omdat die Suid-Afrikaanse Raad vir Gesondheidsberoepe (SARGB of HPCSA in Engels) versuim…
Tel op jou pen en wen! Skryf ’n meningstuk van 600 woorde en jy het ’n kans om een van diĂ© pryse te wen: vier…
AfriForum Jeug is bewus daarvan dat talle mediese gegradueerdes se loopbane vertraag word omdat die Suid-Afrikaanse Raad vir Gesondheidsberoepe (SARGB of HPCSA in Engels) versuim…
End of content
End of content