Afrikaans-sal-bly
| DeurAfriForum

Afrikaans sal bly!

Teken AfriForum Jeug se petisie om antwoorde by die PUK-bestuur te eis oor die toekoms van Afrikaans op kampus. Ons het gesien hoe universiteite regoor die land onder die dekmantel van transformasie verengels. Nou gebeur dit op jou kampus ook!

Moenie wag tot dit te laat is nie. Teken die petisie om op te staan vir jou reg om in Afrikaans te praat en te studeer!

Naam en van(Required)