US-data-banier
| DeurAfriForum

Is jy ’n Universiteit Stellenbosch-gegradueerde? Laat jou Afrikaanse stem tel!

Jy, as US-gegradueerde, is outomaties ’n lid van die US-konvokasie en kan jou stem laat tel om te keer dat ’n paar magsbeheptes die universiteitsbestuur onaantasbaar maak.

Hulle wil met alle mag verhoed dat die uitvoerende komitee van die US-konvokasie die universiteitsbestuur verantwoordbaar hou vir skandes soos menseregtevergrype teen Afrikaanse studente en nepotisme.

Staan saam met ander alumni en akademici om ’n toekoms vir Afrikaans en ’n gesonde studentelewe te steun, deur teen die aanval op die uitvoerende komitee te stem.

‘n Spesiale vergadering gaan plaasvind waarop lede van die konvokasie (alle alumni) vir of teen die mosie teen die uitvoerende komitee sal kan stem.

Vul hierdie vorm in om op hoogte van hierdie gebeure te bly en ingelig te word oor hoe en wanneer jy teen die mosie kan stem (daar sal ’n aanlyn opsie ook wees).

"*" indicates required fields

Naam en van*