Jeuswete_banner
| DeurAfriForum

#JeugSwete

Die doel van die projek is om studente regoor Suid-Afrika te bemoedig en toe te rus met die nodige vaardighede om hulle koshuise en later kampusse te lei. Studente sal geleer word hoe om swete te behartig met betrekking tot die beantwoording van vrae en toespreek van studente. Studente sal ook deur ’n paneel van oudstudenteleiers asook huidige studenteleiers toegespreek word om nodige raad te gee en vrae te beantwoord van die student. Daar sal raad oor portefeuljes aan die student gegee word en leierskapvaardighede sal ook oorgedra word. Studente gaan ook op hierdie manier bymekaar kan leer en idees oor en weer leen om ons kampusse se hande sterk te maak.

Program:
Donderdag 8 September 2022 17:00–19:00
HK-opleiding vir Potchefstroom-, Tukkies-, Kovsies- en Maties-kampusse

Registreer hieronder en laat weet ons watter kampussessie jy gaan bywoon.

"*" indicates required fields

Naam en van*
This field is for validation purposes and should be left unchanged.